Prinses Kate breek stilte oor haar siekte Die wêreld gons oor die groot nuus van Prinses Catherine wat haar stilte oor haar gesondheid verbreek het. In ‘n video-boodskap het sy erken dat sy kanker het maar dat sy gefokus is op volledige herstel. Sy het in Januarie drastiese abdominale chirurgie ondergaan en sedertien is daar...
Tag: siekte
Reddingsboeie is ‘n siekte van die regering – kenner
Reddingsboeie is ‘n siekte van die regering – kenner Meatco en TransNamib het saam 512 miljoen Namibiese dollar in reddingsboeie in die begroting ontvang. Meatco ontvang 212 miljoen dollar om sy aanspreeklikhede te vereffen en sy finansiële posisie te stabiliseer. Net so sal TransNamib, wat operasionele uitdagings in die gesig staar, 300 miljoen dollar ontvang...
Vreemde siekte teister Keniaanse skoolmeisies
Vreemde siekte teister Keniaanse skoolmeisies Keniaanse gesondheidsowerhede ondersoek ‘n vreemde siekte wat meer as 90 skoolmeisies hospitaal toe gestuur het. Die meisies, almal Eregi Girls Hoëskool in die weste van Kenia, het probleme met loop ervaar en simptome van kniepyn aangemeld. Jared Obiero, die streeksdirekteur van onderwys, sê ondersoeke is geloods en verskeie monsters is...
Wêreldaandag op Alzheimer se siekte vandag
Wêreldaandag op Alzheimer se siekte vandag Vandag herdenk ons Wêreld Alzheimer-dag, wat elke jaar op 21 September plaasvind. Alzheimer se siekte is ‘n tipe demensie wat geheue, denke en gedrag beïnvloed, en is algemeen onder bejaardes. Veral in landelike gebiede word mense wat aan die siekte ly dikwels as hekse en towenaars gebrandmerk weens ‘n gebrek aan kennis...