Tag: siektes

Home siektes
Tropiese siektes is ook stryd teen armoede
Post

Tropiese siektes is ook stryd teen armoede

Tropiese siektes is ook stryd teen armoede Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die stryd teen tropiese siektes is nie net ʼn mediese kwessie nie, maar ook ʼn stryd teen die faktore wat armoede en ongelykheid laat voortduur. Verwaarloosde tropiese siektes raak jaarliks meer as ʼn miljard mense wêreldwyd. Die departement...

Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek
Post

Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek

Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek Navorsers in Kenia het die belangrike rol van klimaatsverandering in die malariakrisis in dele van die land aangetoon. ‘n Wetenskaplike by die Internasionale Vee-navorsingsinstituut, James Akoko, wys op die toenemende impak van klimaatsverandering op siekte-oordragpatrone. Akoko verduidelik dat die skepping van ‘n weerstasie in die droogte geteisterde...

Geen styging in respiratoriese siektes: Shangula
Post

Geen styging in respiratoriese siektes: Shangula

Geen styging in respiratoriese siektes: Shangula China worstel met ‘n toename in respiratoriese siektes by kinders, insluitend longontsteking. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie sê algemene winterinfeksies eerder as enige nuwe patogene veroorsaak die styging in hospitalisasies. Die gesondheid-minister, Kalumbi Shangula, stel die publiek gerus dat daar plaaslik tot dusver geen styging in respiratoriese infeksies waargeneem is nie....

Toilettekorte lei tot siektes – Kosmos 94.1
Post

Toilettekorte lei tot siektes – Kosmos 94.1

Toilettekorte lei tot siektes Die adjunk-gesondheidsminister Ester Muinjangue sê die 6 517 gevalle van hepatitis E wat sedert Desember 2017 in Namibië aangemeld, en waar 55 gesterf het, is aangedryf deur swak higiëne. Sy sê gemiddeld meer as die helfte van die Namibiese bevolking het geen toegang tot toilette nie en gebruik dus die veld, wat ‘n negatiewe uitwerking het op...