Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê Van diep tot pieperig en van hard tot sag, die variasie in ons stemme is glo ‘n interesante aspek van ons menslike bestaan. ’n Lae stem, soos dié van Morgan Freeman, is ’n teken van ekstroversie en selfs seksuele aantrekkingskrag,...
Tag: sielkundige
Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing
Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, beskuldig, wat hy beskryf as DA-geleide regse magte, van die voer van ‘n ideologiese offensief, met die verwringing en karikatuur-uitbeelding van die ANC se kaderbeleid en -ontplooiingstrategie. Mbalula het die media toegespreek oor hulle gereedheid vir die manifesbekendstelling, en die...
Tiener-beskuldigde kry sielkundige hulp – Kosmos 94.1
Tiener-beskuldigde kry sielkundige hulp Die Gautengse onderwys-departement verleen sielkundige hulp aan ‘n tiener wat van betrokkenheid beskuldig is by die beweerde verkragting van ‘n 15-jarige meisie. Aanklagte teen een van die drie beskuldigdes is tydens hul eerste verskyning in die Randburg-landdroshof teruggetrek, weens ‘n gebrek aan bewyse. Die voorval het na wat berig word by...
Gerco van Deventer het begrip nodig – sielkundige
Gerco van Deventer het begrip nodig – sielkundige Die kliniese sielkundige Diana Zoccola doen ‘n beroep op familie en vriende om ondersteuning te bied aan die bevryde Suid-Afrikaanse gyselaar Gerco van Deventer met sy terugkeer huis toe. Die paramedikus is ses jaar gelede deur ‘n Al-Kaïda-militante groep in Libië ontvoer. Gift of the Givers wag...
Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade – Kosmos 94.1
Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade Die Verenigde Nasies se Hoof van Verligtingshulp, Martin Griffiths, sê die verskaffing van lewensreddende voorrade en maatskaplik-sielkundige hulp moet ‘n prioriteit in Marokko en Libië wees. Dit volg na die aardbewing in Marokko en verwoestende vloede in Libië. Griffiths sê die twee gelyktydige rampe is ‘n wekroep oor die...