Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien Die Namibiese Landbou-unie herinner boere daaraan dat wanneer dit kom by prospektering en mynbou op kommersiële landbougrond, is die basiese beginsel dat enige potensiële aansoeker relevante dokumentasie moet verskaf om aan te toon dat hy toestemming verkry het van die betrokke ministeries vir enige ondersoek. Boere...
Tag: sien
SA sien 1 300 ontvoerde kinders maandeliks
SA sien 1 300 ontvoerde kinders maandeliks Missing Children South Africa sê meer as 1 300 gevalle van ontvoering word elke maand by die polisie aangemeld. Dit volg terwyl die soektog na die vermiste ses-jarige Joslin Smith in Saldanhabaai in die Wes-Kaap voortgaan. Matthew Ohlsson wat destyds nege jaar oud was, het reeds in 1997...
Kenners sien reikhalsend uit na sensus-data
Kenners sien reikhalsend uit na sensus-data Daar is groot opgewondenheid onder kenners vir die data van die jongste sensus wat op 13 Maart bekend sal wees. Die Namibiese Statistieke-agentskap het die aankondiging gemaak. Die inligting is uiters belangrik om beplanning en ontwikkeling te formuleer, veral met die laaste syfers wat uit 2011 dateer. Jason Kasuto...
Nampol blyk om Kavango Oos oor te sien
Nampol blyk om Kavango Oos oor te sien Terwyl die Namibiese polisie onlangs 135 voertuie ter waarde van 101 miljoen Namibiese dollar sonder enige openbare tender aangekoop het, blyk dit nie asof die Kavango Oos-streek daarby ingesluit is nie. Daar is net een voertuig, ‘n 4×4 bakkie wat nodig is vir die terrein, wat die...
Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is
Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is ‘n Amerikaanse wetenskaplike het ‘n trans-Atlantiese storm in ‘n teepot ontketen deur Brittanje raad te gee oor haar gunsteling warm drankie. Bryn Mawr College se chemie-professor Michelle Francl sê een van die sleutels tot ‘n perfekte koppie...
Sentrale- en Ooste-damme begin bodem sien
Sentrale- en Ooste-damme begin bodem sien Daar net 21,8 persent waterbronne in die drie sentrale damme oor wat onder meer Windhoek voorsien, volgens NamWater se weeklikse dambulletin. Von Bach is op 12,6 persent na water van Swakoppoort, wat op 43,5 persent staan, oorgedra is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is Hardap op 16,7...
Diere sien die wêreld in ander kleure as mense, onthul ‘n nuwe kamera
Diere sien die wêreld in ander kleure as mense, onthul ‘n nuwe kamera Baie diere, insluitend bye, voëls en selfs soogdiere soos rendiere en muise kan ultraviolet lig waarneem. Die gebrek aan UV-sensitiwiteit by mense is meer ‘n uitsondering as die reël. Aan die ander kant van die sigbare lig-spektrum het menslike oë reseptore wat...
Stormers sien uit na La Rochelle-kragmeting
Stormers sien uit na La Rochelle-kragmeting Rugby: Die Stormers verwag hierdie naweek in die tweede ronde van die Kampioenebeker ʼn groot aanslag van die verdedigende kampioene, La Rochelle. Dit sal die eerste kragmeting tussen die twee spanne wees en beide wil bitter graag weer wen nadat hulle in die eerste ronde verloor het. Die Stormers...
Swart Vrydag in SA ‘gaan R7 miljard meer sien’
Swart Vrydag in SA ‘gaan R7 miljard meer sien’ Suid-Afrikaanse verbruikers sal op Swart Vrydag na verwagting ongeveer 7 miljard Suid-Afrikaanse rand meer bestee. Volgens vooruitskattings deur die Buro vir Marknavorsing sal besteding na verwagting van 19 miljard rand verlede jaar tot 26,6 miljard rand vanjaar styg, ondanks ekonomiese uitdagings en groeiende finansiële druk. Die...
Damme begin bodem sien – Kosmos 94.1
Damme begin bodem sien Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 26 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 16,4 persent na water van Swakoppoort, wat op 51 persent staan, oorgedra is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is Hardap op 23,5 persent...