Sierra Leone kondig noodtoestand oor dwelms af Sierra Leone se president Julius Maada Bio het ‘n nasionale noodtoestand op dwelmmisbruik verklaar na aanleiding van ‘n beroep op sy regering om die toenemende gebruik van ‘n goedkoop en soms dodelike sintetiese dwelm bekend as kush aan te spreek. Die hoogs verslawende mengsel van dagga en pynstillers...
Tag: Sierra
Drug mixed with human bones ravaging Sierra Leone – Multimedia
It’s so addictive, users become hooked after a single hit, then find themselves quickly trapped in a cycle of self-destruction. Stay informed with The Namibian – your source for credible journalism. Get in-depth reporting and opinions for only N$85 a month. Invest in journalism, invest in democracy – Subscribe Now! Source link
Sierra Leone lauds Namibia roads
A delegation from Sierra Leone, on a study visit in Namibia, commended the country’s road network, even dubbing it the ‘Europe of Africa’ due to its road management system. Namibia boasts the best road infrastructure in Africa, consistently ranking first in various reports and surveys. The Sierra Leone delegation toured the capital city, Windhoek, to...
Klagtes teen oud-soldaat oor gepoogde staatsgreep in Sierra Leone
Klagtes teen oud-soldaat oor gepoogde staatsgreep in Sierra Leone ‘n Oud-soldaat wat glo die man agter die mislukte staatsgreep in Sierra Leone is, Amadu Koita, en nog 11 mense, staar hoogverraadklagtes in die gesig na die poging in November. Koita, die voormalige lyfwag van president Ernest Bai Koroma, was krities op sosiale media teenoor president...
Sierra Leone ontbied oudpresident na poging tot staatsgreep
Sierra Leone ontbied oudpresident na poging tot staatsgreep Die Sierra Leone-polisie het oudpresident Ernest Bai Koroma ontbied as deel van hul ondersoek na ‘n mislukte staatsgreeppoging op 26 November, het Chernor Bah, minister van inligting, gesê. Hy is 24 uur gegee om in Freetown aan te meld. Volgens Koroma is hy gereed om die ondersoek...
‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer”
‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer” Sierra Leone-president Julius Maada Bio sê die meeste van die leiers van ‘n aanval op militêre barakke in die hoofstad Freetown vroeër Sondag is gearresteer. Bio voeg by dat veiligheidsoperasies en ‘n ondersoek aan die gang is om verantwoordelike partye te identifiseer. Die regering het vroeër gesê veiligheidsmagte het...
Trustco kry reuse-belegging in Meya-diamantmyn in Sierra Leone – Kosmos 94.1
Trustco kry reuse-belegging in Meya-diamantmyn in Sierra Leone Trustco het vandag ‘n mede-belegging van 75 miljoen Amerikaanse dollar in sy hulpbronne-portefeulje aangekondig in sy Meya-diamantmyn in Sierra Leone. Volgens Trustco het Sterling Global Trading hom verbind tot ‘n 50 miljoen dollar-belegging wat 25 miljoen dollar in ekwiteit vir 70 persent aandele behels, asook ‘n lening...
Survival at Stake: Sierra Leone’s Fishermen Pay the Price for Government Inaction on Illegal Industrial Trawlers
Authorities in Sierra Leone claim that measures to keep better track of fishing vessels have stopped industrial trawlers from intruding into waters reserved for artisanal fishermen. But video recordings and fishermen’s testimonies suggest their efforts are still falling short. A fishing boat returns in Goderich, Sierra Leone. (Photo: Josef Skrdlik/OCCRP) On an early April morning,...
Opposisie in Sierra Leone verwerp verkiesingsuitslae – Kosmos 94.1
Opposisie in Sierra Leone verwerp verkiesingsuitslae Sierra Leone se vernaamste opposisieparty het die uitslae van ‘n gespanne presidensiële verkiesing verwerp. Julius Maada Bio van die Sierra Leone’s People’s Party het met net meer as 56 persent van die stem, gewen en sy amp behou. Die voorlopige uitslae toon dat Bio net meer as 1 miljoen stemme...