SIM-kaart debakel… waar’s die data heen as kaarte nie geregistreer is nie? Die insamel van biometriese data deur telekommunikasiemaatskappye met die registrasie van SIM-kaarte, het geen wettige basis gehad nie maar die maatskappye het voet by stuk gehou dat dit ingesamel sal word. Nou het dit aan die lig gekom dat duisende SIM-kaarte, wat geregistreer...
Tag: SIMkaart
Jongste oor SIM-kaart registrasies – Kosmos 94.1
Jongste oor SIM-kaart registrasies Die woordvoerder van die kommunikasie-owerheid Mufaro Nesongano het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die kwessie van SIM-kaarte registrasies. Hy kon geen inligting gee oor hoeveel SIM-kaarte gederegistreer is nie maar, het verbruikers daaraan herinner dat daar nog 90 dae is om te registreer voor ‘n nommer verlore is. Post navigation...
Laaste dag vir SIM-kaart registrasie!
Laaste dag vir SIM-kaart registrasie! Vandag is die laaste dag waarop SIM-kaarte geregistreer kan word. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, of Cran, sê dat meer as 700 000 SIM-kaarte nog nie geregistreer is nie. Die owerheid herhaal dat die sperdatum nie weer uitgestel sal word nie. Kaarte wat nie vanaand geregistreer is nie, sal...
SIM-kaart registrasies nou tot 31 Maart 2024
SIM-kaart registrasies nou tot 31 Maart 2024 Die minister van inligting, dr. Peya Mushelenga het vanoggend aangekondig dat die sperdatum vir SIM-kaart registrasies tot 31 Maart 2024 uitgestel is. Dit kom nadat net 62,5 persent, oftewel 1,491 miljoen SIM-kaarte, op 27 Desember geregistreer was, uit ‘n totaal van 2,284 miljoen gebruikers. Volgens Mushelenga is registrasie...