Groot aantal diere dood in Simonstad-brand Talle diere is dood en verjaag in die veldbrand wat Dinsdag op Simonstad in Kaapstad se berghange uitgebreek en later na Glencairn versprei het. Die brand is nou geblus. Terwyl meer as negentig huishoudings uit die gebied ontruim is, het die Kaap die Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging hard gesoek na...
Tag: Simonstadbrand
Simonstad-brand uiteindelik onder beheer – Kosmos 94.1
Simonstad-brand uiteindelik onder beheer Die Stad Kaapstad sê die meeste van die brande by Simonstad is geblus maar brandbestryders bly op die toneel omdat dit weer kan opvlam. Brandbestryders het uiteindelik daarin geslaag om die brand, wat Dinsdag begin het, onder beheer te kry. Inwoners van Simonstad en Glencairn het toestemming gekry om huiswaarts te...
Amper 100 huishoudings ontruim weens Simonstad-brand
Amper 100 huishoudings ontruim weens Simonstad-brand Minstens 97 huishoudings in Stonehaven Estate is ontruim weens ‘n verwoestende veldbrand in Simonstad wat sedert Dinsdag woed. Die Kaapstadse Ramp-risikobestuursentrum het ook dierewelsyngroepe ingeroep om te help met die ontruiming van diere, wat na TEARS in Ocean View en die DBV in Grassypark verskuif word. Die ramp-risikobestuursentrum se...
Simonstad-brand verwoes 1 140 hektaar
Simonstad-brand verwoes 1 140 hektaar Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad het bevestig die brand by Simonstad wat sedert Dinsdag woed, het sowat 1 140 hektaar vernietig. Dit sluit privaat eiendom, openbarewerke- en Tafelberg Nasionale Park-eiendom in. Die brand het tydens uiterste weersomstandighede uitgebreek wat hoë humiditeit, baie hoë temperature en sterk suidooste-winde insluit. ʼn Woordvoerder...
Vyf vliegtuie ontplooi vir Simonstad-brand
Vyf vliegtuie ontplooi vir Simonstad-brand Die Stad Kaapstad sê vyf vliegtuie is met eerste lig as lugsteun ontplooi om die brand in die berge by Simonstad onder beheer te bring. Dit sluit in ‘n Black Hawk wat baie sterk wind kan weerstaan wat vir vandag voorspel is. Die woordvoerder van die stad se Brand- en...
Brandbestryders beseer in Simonstad-brand – Kosmos 94.1
Brandbestryders beseer in Simonstad-brand Vyf brandbestryders is beseer en twee van hulle is hospitaal toe geneem te midde van pogings deur brandbestryders van die Stad Kaapstad om ‘n brand te bedwing wat gister naby Castle Rock in Simonstad uitgebreek het. Drie helikopters gooi tans waterbomme uit oor die gebied, terwyl meer as 300 brandbestryders steeds...