Bom tref Berlynse sinagoge Die Duitse kanselier, Olaf Scholz, het ‘n petrolbomaanval op ‘n Berlynse sinagoge veroordeel. Hy beklemtoon die land staan verenig vir die beskerming van Jode, ondanks tekens van toenemende anti-Semitisme. Sogenaamde Molotov cocktails is vandag deur twee gemaskerde mans na ‘n sinagoge wat aan die Kahal Adass Jisroel Joodse gemeenskap behoort geslinger....
November 17, 2024