Sisa vra of Menzies verdere kennisgewing verstaan Regter Shafimana Ueitele het vandag die meriete van die dringende aansoek wat deur Menzies Aviation teen onder andere die Namibiese Lughawens-maatskappy en Paragon Investments gebring is, in die Windhoekse hoërhof aangehoor. Die kern van die aansoek deur Menzies, wat tans steeds vrag hanteer op die lughawe, is redelike...
November 15, 2024