With a brand-new song called ‘Bina, Bina’, which translates to “dancing”, DJ Siya – a producer, DJ and performer from Katima Mulilo – has offered his followers and music enthusiasts something fresh for the new year. As one of the Namibian musicians who has succeeded in breaking into the international market, DJ Siya has collaborated...
Tag: Siya
Siya is die BOS… samel R200 000 in
Siya is die BOS… samel R200 000 in Die beperkte uitgawe van Siya Kolisi se BOS-ystee het meer as 200 000 Suid-Afrikaanse rand vir die Kolisi-stigting ingesamel. Die vennootskap het in Augustus afgeskop. Die doel was om die Kolisi-stigting te help met sy idee om positiewe verandering deur sport en opvoeding teweeg te bring, geslagsgeweld...
Siya en Jaden fiks vir Cardiff – Kosmos 94.1
Rugby: Siya en Jaden fiks vir Cardiff Rugby: Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, en die skrumskakel Jaden Hendrikse is albei fiks en ingesluit in die opdrafspan vir Saterdag se Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen Wallis in Cardiff. Kolisi keer terug na ʼn kniebesering terwyl Hendrikse weer speel na ʼn skouerbesering en ʼn sterfgeval in die familie. Hoofafrigter Jacques Nienaber...
Siya lei Springbokke Saterdag teen Wallis – Kosmos 94.1
Rugby: Siya lei Springbokke Saterdag teen Wallis Rugby: Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, asook Ox Nché en Jaden Hendrikse, maak Saterdag hul eerste toets-verskynings hierdie jaar wanneer Suid-Afrika vir Wallis in Cardiff aanpak. Kolisi en Nché is terug ná beserings terwyl Hendrikse terugkeer ná ‘n gesins-verlies. Die hoofafrigter, Jacques Nienaber, het ‘n ervare kombinasie saamgevoeg, terwyl...