Chaos in NV oor skaduminister-benaming Chaos het in die Nasionale Vergadering losgebars nadat vrae ontstaan het of Nico Smit, die skadu-finansminister van die amptelike opposisieparty, die PDM, onbeperkte tyd kan kry om reaksie op die bewilligings-wetsontwerp te lewer. McHenry Venaani, die leier van die PDM, het gesê dat die amptelike opposisie ‘n reg van reaksie...
November 1, 2024