Tag: skande

Home skande
Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit
Post

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak...

Seksuele teistering skande draal – Kosmos 94.1
Post

Seksuele teistering skande draal – Kosmos 94.1

Seksuele teistering skande draal Suid-Afrika se adjunkpresident Paul Mashatile se kantoor sê berigte dat hy en sy personeelhoof, Mduduzi Mbada, sy woordvoerder Vukani Mde beskerm, is vals. Media-berigte beweer Mashatile en Mbada het sedert Augustus verlede jaar nie teen Mde opgetree nadat hy van seksuele teistering beskuldig is nie, totdat ʼn onafhanklike ondersoeker teen die...

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge
Post

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge Die opknappingswerk by die 50-jarige Katutura Intermediêre Hospitaal staar vertragings in die gesig, met die werke-ministerie wat die voortgesette teenwoordigheid van pasiënte noem. Dit is te wyte aan versuim om alternatiewe gesondheidsfasiliteite te kry om die siekes te hervestig. Die ministerie het 40 miljoen Namibiese dollar bewillig om die...

Kansellasie van jeugspele is skande
Post

Kansellasie van jeugspele is skande

Kansellasie van jeugspele is skande Reaksie word ontvang op die kansellasie van die 2023 Nasionale Jeugspele wat die maand sou plaasvind. Die ooreenkoms met die borg, MTC, het verstryk. Kosmos 94.1 Nuus het met Wouter Niehaus, die uitvoerende beampte van die Namibiese Privaatskole Organisasie gepraat. Post navigation Source link

Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou – Kosmos 94.1
Post

Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou – Kosmos 94.1

Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou Die DA sê die ANC vertraag die onafwendbare deur die Konstitusionele Hof te nader om teen die Appèlhof se beslissing oor sy kaderontplooiingsrekords te appelleer. Die laer hof het die ANC verlede week opdrag gegee om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee se vergaderings sedert 1 Januarie 2013 te oorhandig. Dit is die...