Skape word wild en wakker geslag Veediefstal, veral op klein skaal uit boere se krale en weikampe, kry net nie end nie. Op die plaas Spes Bona in die Stampriet-distrik het ‘n man Saterdagaand die kraal beinnegaan en ‘n dorperskaap ter waarde van 1 500 Namibiese dollar geslag. Hy is in hegtenis geneem en die...
November 7, 2024
Tag: skape
Home
skape
Post
October 19, 2023October 19, 2023Uncategorized
Abbatoirs reg vir groot hoeveelheid skape
Abbatoirs reg vir groot hoeveelheid skape Uitvoere in die skaapbedryf het vanjaar gestyg, met meer as 574 500 skape wat tot dusver bemark is, en die syfer kan teen Desember tot 700 000 groei, volgens die Namibiese Vleisraad. Die doel is om weer die hoogtepunt te bereik van meer as ‘n miljoen skape wat in...
Post
July 22, 2023July 22, 2023Uncategorized
DBV se hofaansoek teen uitvoer van skape na Midde Ooste ter syde gestel – Kosmos 94.1
DBV se hofaansoek teen uitvoer van skape na Midde Ooste ter syde gestel In die buurland het die Konstitusionele Hof ‘n hofaansoek van die Nasionale Dierebeskermings-vereniging ter syde gestel om ‘n Oos-Londense veekoper, Al Mawashi te verbied om lewende hawe na markte in die Midde Ooste uit te voer. Die hof het bevind dat die...