Dieremedisyne: Weerstand bou, skedulering onder die loep Die Namibiese Medisyne-beheerraad sal saam met verskeie Duitse owerhede en die Wêreldgesondheidsorganisasie vergader oor die skedulering van dieremedisyne. Veral antimikrobiese middels sal onder die loep kom omdat weerstand besig is om kop uit te steek. Daar is onlangs berig dat landbouers te vinnig middels soos Terramycin toepas. Die...
November 8, 2024