Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi Botswana se president Mogweetsi Masisi blyk om sat te wees vir Europa se houding teenoor sy land se jagbeleid. Hy sê in plaas daarvan dat Duitsland ‘n verbod op jagtrofeë van bewaarde spesies soos olifante verbied moet Duitsers probeer om saam met olifante te leef....
Tag: Skenk
Japan skenk aan Egiptiese hospitale wat Palestyne help
Japan skenk aan Egiptiese hospitale wat Palestyne help Japan het 149 miljoen Namibiese dollar beloof om kritieke mediese hulp te verskaf aan Egiptiese hospitale wat beseerde Palestyne uit die Gaza-strook behandel. Die befondsing is in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie. Die Japannese ambassadeur in Egipte, Oka Hiroshi, sê die ondersteuning is daarop gemik om aandag te...
Skenk aandag aan geslagstereotipes: Shout-It-Now
Skenk aandag aan geslagstereotipes: Shout-It-Now Die organisasie Shout-It-Now beklemtoon op Internasionale Vrouedag die behoefte aan deursigtige gesprekke om aandag te skenk aan geslagstereotipes. Die uitvoerende hoof, Ntombifikile Mtshali, beklemtoon die uitwerking van geslagstereotipes op beide mans en vroue, en noem verder hierdie stereotipes begin reeds op ‘n jong ouderdom, wat gedrag beïnvloed en bydra tot...
Skenk aandag aan skoolinfrastruktuur: Equal Education
Skenk aandag aan skoolinfrastruktuur: Equal Education Equal Education het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om aandag te skenk aan die agterstande in skoolinfrastruktuur. Mahfouz Raffee van die organisasie sê dit is in ooreenstemming met president Cyril Ramaphosa wat tydens sy staatsrede beklemtoon het onderwys moet ‘n instrument word om gelykheid te skep. Rafee...
Japan skenk N$15m vir Zim-cholera
Japan skenk N$15m vir Zim-cholera Japan het ‘n toekenning van byna 15 miljoen Namibiese dollar deur Unicef aangekondig vir nood-cholera-reaksie in die Manicaland-provinsie in Zimbabwe. Die land worstel sedert Februarie verlede jaar met die cholera-uitbreking en het meer as 20 000 gevalle en meer as 400 sterftes aangeteken. Die befondsing sal spesifiek die kwesbaarste gemeenskappe...
Gauteng-skoolmeisies skenk geboorte aan 13 700 babas in ‘n jaar
Gauteng-skoolmeisies skenk geboorte aan 13 700 babas in ‘n jaar Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die statistiek oor die aantal tieners wat in provinsiale gesondheidsfasiliteite geboorte geskenk het, is ontstellend. Tieners het in die huidige boekjaar in openbare fasiliteite regoor die provinsie meer as 13 700 babas in die lewe...
Skenk bloed, die tekort is kritiek
Skenk bloed, die tekort is kritiek Namibië se Bloedoortappingsdienste worstel met ‘n ernstige tekort aan bloed en bloedprodukte, en vra lede van die publiek om dringend bloed te skenk. Die dienste se woordvoerder, Titus Shivute, sê die tekort is kommerwekkend gegewe die groot aantal motorongelukke gedurende die vakansietyd, en hospitale het meer bloed nodig vir...
Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun
Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun Farmer Field Schools, ‘n groepgebaseerde volwasse leerbenadering wat boere leer hoe om selfstandig te eksperimenteer en probleme op te los, is aan deelnemers van al 14 streke in Namibië gelewer. Die projek is deur die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie ingestel en die regering van Japan...
Bloedreserwes krities laag – kom skenk!
Bloedreserwes krities laag – kom skenk! Ten spyte van alle pogings om ‘n bloedtekort die afgelope twee weke te herstel, het die bloedreserwes gedaal met O-positiewe en O-negatiewe bloedgroepe wat die meeste geraak is. Dit beteken bloedbanke en hospitale in die land het net genoeg bloed vir Desember en Januarie. Die Bloedoortappingsdiens van Namibië hou...
Jeugstigting skenk groot – Kosmos 94.1
Jeugstigting skenk groot Die Rob Jeugstigting gaan Donderdag toiletware en voedsel-items aan leerders met gestremdhede by die Leevi Hakusembe Sekondêre skool in Kavango-Wes oorhandig. Die stigting is in 2019 op die been gebring om eksklusief sosiale en ekonomiese uitdagings aan te spreek wat die jeug in die gesig staar. Die organisasie werk met die onderwys-ministerie...