Tag: Skenk

Home Skenk
Copps-vennoot skenk ook groot vir Katutura-ongevalle
Post

Copps-vennoot skenk ook groot vir Katutura-ongevalle

Copps-vennoot skenk ook groot vir Katutura-ongevalle Die ongevalle-eenheid by die Katutura-hospitaal, die besigste in die land, is na vele vertragings opgeknap en is amptelik oopgestel deur president Hage Geingob. Die opknapping, Projek 9682, is reeds in April 2021 deur die Motorvoertuig Ongelukkefonds en Standard Bank van stapel gestuur met ‘n gekombineerde belegging van 12,6 miljoen...

Skenk vandag bloed in Windhoek, Oshakati
Post

Skenk vandag bloed in Windhoek, Oshakati

Skenk vandag bloed in Windhoek, Oshakati Die Bloedoortappingsdiens van Namibië bied vandag bloedskenkklinieke in Windhoek en Oshakati aan. Die kliniek in Windhoek word vanaf agt-uur tot twee-uur by die diens se hoofkwartier by Talstraat 35, Ausspannplatz gehou. In Oshakati kan daar bloed geskenk word by die diens se sentrum geleë op die gronde van die...

Gaan skenk bloed, dit red lewens!
Post

Gaan skenk bloed, dit red lewens!

Gaan skenk bloed, dit red lewens! Lede van die publiek word aangemoedig om môre te gaan bloed skenk by Binary City in die hoofstad se suidelike industriële gebied, aangesien bloed nodig is om lewens te red. Die Namibiese Bloedoortappingsdiens bied saam met die maatskappy die bloedskenk-geleentheid aan. Kosmos 94.1 Nuus het met Titus Shivute, woordvoerder...

Skenk meer geld om MIV in kinders te stop, hoor G20-lande
Post

Skenk meer geld om MIV in kinders te stop, hoor G20-lande

Skenk meer geld om MIV in kinders te stop, hoor G20-lande Die Anglikaanse aartsbiskop Thabo Makgoba het ‘n beroep gedoen op die G20-lande om hulle finansiële bydraes te verhoog om MIV en Vigs in kinders teen te werk. Statistiek van die VN se gesamentlike program oor MIV en Vigs onthul dat 85 persent van die...

Senwes skenk groot vir brand-rampfonds – Kosmos 94.1
Post

Senwes skenk groot vir brand-rampfonds – Kosmos 94.1

Senwes skenk groot vir brand-rampfonds Die Suid-Afrikaanse landboumaatskappy, Senwes, het 500 000 Suid-Afrikaanse rand aan AgriSA se ramphulpfonds beloof, wat broodnodige hulp aan brandgeteisterde gemeenskappe sal verskaf. Dit volg op die onlangse verwoestende brande in Noordwes, Vrystaat en die Noord-Kaap. Volgens die uitvoerende hoof van Senwes, Francois Strydom, is AgriSA en die breër netwerk van...

Oprah, The Rock skenk aan Maui – Kosmos 94.1
Post

Oprah, The Rock skenk aan Maui – Kosmos 94.1

Oprah, The Rock skenk aan Maui Oprah Winfrey en Dwayne Johnson het hande gevat en ‘n fonds vir die inwoners van Maui begin. Die fonds sal regstreekse finansiële bystand aan die inwoners verleen wat onder verlede maand se wegholbrande deurgeloop het. Minstens 115 mense is dood en talle word steeds vermis. Winfrey besit ‘n huis...

Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1
Post

Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1

Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië Brasilië het vandag 2,2 miljoen Namibiese dollar aan die Namibiese regering geskenk om voedselsekerheid in Namibië te ondersteun. Netumbo Nandi-Ndaitwah, die adjunk-premier en minister van internasionale betrekkinge, het die skenking amptelik ontvang. Landbouminister Calle Schlettwein het bevestig dat Namibië in verband met stapelvoedsel naby aan volle selfvoorsiening...

Adrenalienslawe, gaan skenk bloed – Kosmos 94.1
Post

Adrenalienslawe, gaan skenk bloed – Kosmos 94.1

Adrenalienslawe, gaan skenk bloed Die Bloedoortappingsdiens van Namibië bied opwindende bloedskenkingsveldtogte die naweek by Grove Mall in die hoofstad aan. Adrenalien-slawe van motor- en motorfietsklubs kan bloed skenk onder die titel “Engine Bleed: The Ultimate Blood Drive. Woordvoerder van die diens, Titus Shivute het met Kosmos 94.1 Nuus gesels… Post navigation Source link

Skenk aandag aan koalisiebou – Kosmos 94.1
Post

Skenk aandag aan koalisiebou – Kosmos 94.1

Mashatile: Skenk aandag aan koalisiebou Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê die nasionale dialoog oor koalisieregerings moet aandag skenk aan die kritieke kwessies rondom koalisiebou. Die tweedaagse dialoog by die Universiteit van die Wes-Kaap het ten doel om ‘n nasionale raamwerk vir koalisieregerings daar te stel. Volgens Mashatile poog die dialoog om veerkragtige demokratiese instellings te...

Putin skenk helikopter aan Mnangagwa – Kosmos 94.1
Post

Putin skenk helikopter aan Mnangagwa – Kosmos 94.1

Putin skenk helikopter aan Mnangagwa President Vladimir Putin het aan President Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe ‘n helikopter geskenk. Harare het die aankondiging gemaak terwyl sy president, saam met 16 ander staatshoofde in St. Petersburg is vir die tweedaagse Rusland-Afrika-beraad. Mnangagwa se woordvoerder, Nick Mangwana, het die helikopter as ‘n presidensiële helikopter beskryf en bygevoeg dat dit binnekort...