Tag: skep

Home skep
Waterkrisis: ANC skep net rampe, sê VF+
Post

Waterkrisis: ANC skep net rampe, sê VF+

Waterkrisis: ANC skep net rampe, sê VF+ Die Vryheidsfront Plus sê die waterkrisis beklemtoon hoe verwyderd die ANC van die werklikheid is. Die VF Plus sê alles wat die ANC aanraak, verander in ’n totale ramp deurspek met korrupsie en onbevoegdheid. Die party het die regering se plan gekritiseer om ’n nasionale waterhulpbron-infrastruktuuragentskap te stig,...

Broos skep ‘nuwe’ span vir FIFA-reeks
Post

Broos skep ‘nuwe’ span vir FIFA-reeks

Broos skep ‘nuwe’ span vir FIFA-reeks Bafana Bafana se hoofafrigter, Hugo Broos, het sy span gekies vir die FIFA-reeks wat volgende week in Algerië begin. Hy het tien van die 23 spelers wat verlede maand brons by die Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus verower het, weggelaat. Broos sê dit is ‘n goeie geleentheid om spandiepte te bou:...

Namibië moet ‘n plant-olie sektor skep
Post

Namibië moet ‘n plant-olie sektor skep

Namibië moet ‘n plant-olie sektor skep Die Namibiese Akkerbouraad het ‘n verslag oor plantaardige olies vrygestel en aanbeveel dat boere in die sektor belê. Die land het tussen 2022 en 2023 meer as 800 miljoen Namibiese dollar bestee op die invoere. Sonneblom-olie is die belangrikste kookolie wat in Namibië verbruik word met die hoogste verbruik...

Vrese dat sondebelasting mafia-staat sal skep
Post

Vrese dat sondebelasting mafia-staat sal skep

Vrese dat sondebelasting mafia-staat sal skep Tax Justice South Africa waarsku oor potensiële verhogings in sondebelasting wat in volgende week se begroting aangekondig sal word, kan die weg baan vir misdaad-netwerke en Suid-Afrika in die rigting van ‘n mafia-staat stuur. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting beduidende aksynsbelastingverhogings op alkohol en tabakprodukte...

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat
Post

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat Amerika kyk daadwerklik na die vestiging van ʼn onafhanklike Palestynse staat met sekerheidswaarborge vir Israel. Die woordvoerder van die Buitelandse Sake-departement, Matthew Miller, wou nie meer besonderhede verstrek nie maar het op ʼn nuuskonferensie gesê die poging is ʼn doelwit van die administrasie van president Joe Biden....

IPC skep mobiliseringskomitee vir Khomas
Post

IPC skep mobiliseringskomitee vir Khomas

IPC skep mobiliseringskomitee vir Khomas Met verkiesings wat vir November vanjaar geskeduleer is, begin politieke partye hul voorbereidings in alle erns. Die president van Independent Patriots for Change, Panduleni Itula, het die party se grondmobiliseringskommando’s vir die Khomas-streek amptelik in Windhoek geloods. Die mobiliseerders is daar om mense op voetsoolvlak op te voed oor politiek...

Mantashe sê Zuma skep ‘n uitdaging vir die ANC
Post

Mantashe sê Zuma skep ‘n uitdaging vir die ANC

Mantashe sê Zuma skep ‘n uitdaging vir die ANC Die ANC-voorsitter Gwede Mantashe sê die regering het ʼn uitdaging nadat oudpresident Jacob Zuma gekies het om weg te stap van die party en iets te lei wat hulle nie ken nie. Mantashe het gister tydens ʼn kerkdiens in Manyeveni in Mbombela gepraat. Hy het partylede...

VSA skep mag om Rooi See te beskerm
Post

VSA skep mag om Rooi See te beskerm

VSA skep mag om Rooi See te beskerm Toenemende aanvalle deur die Iran-gebonde Jemenitiese Houthi-militante groep op skepe in die Rooi See ontwrig maritieme handel namate toonaangewende wêreldvragfirmas om die Kaap die Goeie Hoop herroeteer word om die Suez-kanaal te vermy. Die groep sê dat hulle net vaartuie wat met Israel verbind is aanval. Verskeie...

Poreuse Lesotho-grens skep probleme – Kosmos 94.1
Post

Poreuse Lesotho-grens skep probleme – Kosmos 94.1

Poreuse Lesotho-grens skep probleme Suid-Afrikaners wat naby die grens met Lesotho woon, leef in vrees weens onwettige bedrywighede, insluitende onwettige mynwerkers en dwelmsmokkelaars wat die land ongehinderd binnekom. Hoewel lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ontplooi is om teen misdadigheid op te tree, is daar volgens inwoners steeds voortdurende uitdagings. Die gemeenskappe wat naby die...

Hoevember skep veilige ruimte vir vroue, LGBTQ+-gemeenskap
Post

Hoevember skep veilige ruimte vir vroue, LGBTQ+-gemeenskap

Hoevember skep veilige ruimte vir vroue, LGBTQ+-gemeenskap Hoevember, saamgestel deur die bekroonde kunstenaar La-Toya Mwoombola, beter bekend as Lioness, is ‘n jaarlikse geleentheid wat daarop gemik is om die veiligheid van vroue en die LGBTQI+-gemeenskap in Namibië te vereer. Die dag is geskep om vroue en die gemeenskap ‘n wêreldklas ervaring van lewendige vermaak, mode...