Woede oor skietdood van Leap-beampte in Kaapstad Die Wes-Kaapse LUR vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Reagan Allen, is woedend oor die skietdood Vrydagaand van ‘n 32-jarige Wetstoepassingsbevorderingsplan-beampte in Nyanga, Kaapstad. Die beampte, Zanikhaya Kwinana, en twee van sy kollegas was in hulle amptelike voertuig toe daar op hulle geskiet is. Allen sê sou die voorval aan...
November 15, 2024