Vier verdagtes sterf in skietery met KZN polisie Vier mans wat verdink word van die moord Vrydag op ‘n 48-jarige vrou en haar 22-jarige dogter in Inanda, KwaZulu-Natal, is in ‘n skietery met die polisie dood. ‘n Woordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het inligting oor die verdagtes ingesamel wat glo op pad was om reinigingsrituele...
Tag: skietery
FBI vra inligting oor dodelike skietery tydens Super Bowl-parade
FBI vra inligting oor dodelike skietery tydens Super Bowl-parade Die plaaslike polisie en die FBI vra inligting oor die skietery tydens die Super Bowl-oorwinningsparade in Kansas City. ‘n Plaaslike omroeper, Lisa Lopez-Galvan, is dood en haar seun en nog meer as 20 mense gewond toe skote afgevuur is tydens die Kansas City Chiefs se vierings....
Nampol soek steeds na hotelroof, -skietery verdagtes
Nampol soek steeds na hotelroof, -skietery verdagtes Die Namibiese polisie se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, het weereens ‘n beroep op die publiek gedoen om te help om die verdagtes op te spoor wat vermoedelik betrokke was by ‘n noodlottige gewapende roof by ‘n Windhoek-hotel in Desember. Die verdagtes ,Martin Shikongo, Steven Dumeni en Ishitile Eddison...
Dag van rou na dodelike skietery
Dag van rou na dodelike skietery Die Tsjeggiese Republiek het ‘n dag van rou verklaar nadat ‘n 24-jarige student 14 mense vermoor en 25 ander gewond het by sy Praagse universiteit. Owerhede het gesê drie buitelandse burgers was onder 25 gewondes. Die stad se polisiehoof, Martin Vondrášek, het die 24-jarige verdagte se naam bevestig as...
Polisie slaan toe op skietery
Polisie slaan toe op skietery Die polisie in Gauteng het 13 verdagtes in hegtenis geneem en beslag gelê op 18 vuurwapens, insluitend pistole, ná ‘n skietery in Kagiso aan die Wes-Rand. Die voorval het twee sekerheids-ondernemings betrek wat met verskillende taxi-verenigings geaffilieer is. Die polisie het afgekom op ‘n stryery tussen die groepe, waarna die...
Polisiebeampte in hegtenis na skietery Sondag
Polisiebeampte in hegtenis na skietery Sondag NamPol in die Kavango-Oos-streek het Dinsdag die polisiebeampte in hegtenis geneem wat na bewering Sondag ‘n burgerlike in die maag by Gcacana-dorpie geskiet en gewond het. NamPol se streeks-misdaadondersoek-koördineerder, adjunkkommissaris Bonifatius Kanyetu, het Woensdag gesê die polisiebeampte is gearresteer en aangekla van poging tot moord en regsverydeling. Kanyetu sê...