Tag: skietstilstand

Home skietstilstand
China steun VN-resolusie vir skietstilstand in Gaza
Post

China steun VN-resolusie vir skietstilstand in Gaza

China steun VN-resolusie vir skietstilstand in Gaza China sê hy steun ‘n nuwe konsepresolusie by die VN-Veiligheidsraad oor ‘n onmiddellike skietstaking in Gaza, nadat hy en Rusland ‘n vroeëre voorstel deur Amerika geveto het. China sê hy hoop die Veiligheidsraad sal dit so vinnig moontlik goedkeur en ‘n sterk sein uitstuur vir die opskorting van...

Guterres vra weer vir skietstilstand in Gaza
Post

Guterres vra weer vir skietstilstand in Gaza

Guterres vra weer vir skietstilstand in Gaza Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres is tans in Egipte. Hy het besoek afgelê aan die Algemene Hospitaal in Al Arish, waar Palestynse burgers behandel word. Hy sê ‘n skietstilstand in Gaza is ‘n moet. Post navigation Source link

Kamala vra onmiddellike skietstilstand in Gaza
Post

Kamala vra onmiddellike skietstilstand in Gaza

Kamala vra onmiddellike skietstilstand in Gaza Die Amerikaanse visepresident, Kamala Harris vra vir ‘n onmiddellike skietstilstand in Gaza vir ten minste die volgende ses weke. ‘n Hamas-afvaardiging het gister in Egipte aangekom vir die jongste ronde samesprekings oor ‘n wapenstilstand, wat deur baie bestempel word as die laaste moontlike struikelblok tot ‘n skietstilstand. Harris het...

Nog ‘n beroep vir ‘n skietstilstand in Gaza
Post

Nog ‘n beroep vir ‘n skietstilstand in Gaza

Nog ‘n beroep vir ‘n skietstilstand in Gaza Die Verenigde Nasies se globale koördineringsforum, die Inter-agentskap Staande Komitee, vra ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza en dat Hamas alle gyselaars dadelik vrylaat. Hamas het op 7 Oktober verlede jaar die suide van Israel ingeval, sowat 1 200 mense vermoor en 253 gyselaar geneem. Israel het gereageer...

Arbeidersparty vra skietstilstand in Gaza
Post

Arbeidersparty vra skietstilstand in Gaza

Arbeidersparty vra skietstilstand in Gaza Die Arbeidersparty in die Verenigde Koninkryk sê hy is bekommerd omdat daar geen einde in sig is vir die ondraaglike lyding van Palestyne in Gaza en die Israelse gyselaars wat nog aangehou word nie. Meer as 30 000 mense is dood sedert die oorlog tussen Israel en Hamas in Oktober...

ANC verbind tot skietstilstand in Gaza, blywende vrede
Post

ANC verbind tot skietstilstand in Gaza, blywende vrede

ANC verbind tot skietstilstand in Gaza, blywende vrede Die ANC sê hy bly daartoe verbind om voorspraak te maak vir standhoudende vrede tussen Israel en Palestina. Die regerende party het die media toegespreek na ‘n vergadering met die Verenigde Ulama Raad van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Vriende van Palestina. ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê die burgerlike...

Frankryk eis onmiddellike skietstilstand in Gaza
Post

Frankryk eis onmiddellike skietstilstand in Gaza

Frankryk eis onmiddellike skietstilstand in Gaza Frankryk vra ʼn onmiddellike en volhoubare skietstilstand in die oorlog tussen Israel en Hamas en sê hy is diep bekommerd oor die situasie in Gaza. Die Franse minister van Buitelandse Sake, Catherine Colonna, was Sondag in Tel Aviv om met haar Israelse ampsgenoot, Eli Cohen te vergader. Sy het...

VN se Algemene Vergadering eis skietstilstand in Gaza
Post

VN se Algemene Vergadering eis skietstilstand in Gaza

VN se Algemene Vergadering eis skietstilstand in Gaza Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het ‘n resolusie oor die Midde-Ooste wat ‘n onmiddellike humanitêre wapenstilstand in Gaza eis, oorweldigend aanvaar met 153 lande daarvoor, tien daarteen, en 23 buite stemming. Die resolusie vra die beskerming van burgerlikes, die onmiddellike, onvoorwaardelike vrylating van alle gyselaars, en...

VSA veto resolusie vir skietstilstand in Gaza
Post

VSA veto resolusie vir skietstilstand in Gaza

VSA veto resolusie vir skietstilstand in Gaza Die Verenigde State hou aan om druk op Israel te plaas om meer te doen om Palestynse burgerlikes te beskerm, selfs terwyl Washington ‘n VN-Veiligheidsraad-eis vir ‘n onmiddellike wapenstilstand geveto het. Antonio Guterres, sekretaris-generaal van die VN, het die vergadering neergelê deur op Artikel 99 te roep. Die...

Skietstilstand is nie in Israel se guns nie
Post

Skietstilstand is nie in Israel se guns nie

Skietstilstand is nie in Israel se guns nie Reaksie word ontvang op die verlenging van die tydelike humanitêre wapenstilstand tussen Israel en Hamas tot Vrydag. Terwyl die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu, onder druk is om die gyselaars huis toe te bring, sê die adjunkburgemeester van Jerusalem Fleur Hassan-Na aan Sky News dat die...