Tag: skietstilstand

Home skietstilstand
Europeërs wil ook skietstilstand verlenging hê
Post

Europeërs wil ook skietstilstand verlenging hê

Europeërs wil ook skietstilstand verlenging hê Die Europese Kommissie sê die verlenging van die tydelike skietstilstand tussen Israel en Hamas is ʼn venster van hoop wat toelaat dat meer burgerlikes in Gaza toegang kry tot noodsaaklike hulp. Die kommissie het tot dusver ʼn lugbrug georganiseer waar 20 vlugte byna 900 ton humanitêre voorrade oor Egipte...

Vyfde dag van skietstilstand in Gaza verloop goed
Post

Vyfde dag van skietstilstand in Gaza verloop goed

Vyfde dag van skietstilstand in Gaza verloop goed Nog 12 gyselaars, tien Israeli’s en twee Thaise burgers, is deur Hamas in Gaza vrygelaat. In ruil daarvoor is 30 Palestyne uit Israelse tronke vrygelaat. Altesaam 81 gyselaars wat in Gaza aangehou is, is nou vrygelaat tydens die skietstilstand tussen Israel en Hamas. Een-en-sestig is Israelse burgers...

Biden word gekritiseer vir krediet oor skietstilstand
Post

Biden word gekritiseer vir krediet oor skietstilstand

Biden word gekritiseer vir krediet oor skietstilstand Die Verenigde Nasies se kantoor vir die koördinering van humanitêre sake sê hy het die lewering van humanitêre hulp in Gaza verskerp, maar ʼn totale skietstilstand is nodig. Israel en Hamas het die tydelike skietstilstand met nog twee dae verleng. Die VN-organisasie kon kos, water, mediese voorraad, tente...

Brics eis skietstilstand in Gaza
Post

Brics eis skietstilstand in Gaza

Brics eis skietstilstand in Gaza Die Brics-nasies, Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika het ʼn onmiddellike, blywende en volgehoue humanitêre wapenstilstand gevra wat kan lei tot ʼn einde aan vyandighede tussen Israel en Palestina. Die groep se leiers het gister virtueel ʼn buitengewone vergadering gehou om die situasie in Gaza te bespreek. President Cyril Ramaphosa...

Mbalula eis skietstilstand in Gaza
Post

Mbalula eis skietstilstand in Gaza

Mbalula eis skietstilstand in Gaza Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, doen ‘n beroep vir ‘n onmiddellike skietstaking in Gaza en die hervatting van vredesonderhandelinge tussen Israel en Palestina. Mbalula het tydens die Palestynse solidariteitsopmars in Kaapstad gepraat. Hy sê Suid-Afrika se standpunt stem ooreen met die Verenigde Nasies se resolusies wat vra vir...

Amnestie Internasionaal vra skietstilstand – Kosmos 94.1
Post

Amnestie Internasionaal vra skietstilstand – Kosmos 94.1

Amnestie Internasionaal vra skietstilstand Amnestie Internasionaal sê lande moet by die humanitêre konferensie in Parys, Frankryk, ʼn onmiddellike skietstilstand aanvra sodat hulp veilig aan Gaza gelewer kan word. Die konferensie wat deur president Emmanuel Macron aangebied word, wil finansiële hulpbronne mobiliseer met verskeie sektore wat geïdentifiseer is vir noodleniging, volgens die Verenigde Nasies se bepalings...

Humanitêre hulp, skietstilstand in Gaza – Defend our Democracy
Post

Humanitêre hulp, skietstilstand in Gaza – Defend our Democracy

Humanitêre hulp, skietstilstand in Gaza – Defend our Democracy Die Defend our Democracy-groep sê hulle steun die oproep van honderd-duisende gewone mense oral in die wêreld vir ‘n onmiddellike einde aan die Israeliese aanvalle in Gaza. Hulle eis dat humanitêre hulp, voedsel, water, medisyne en brandstof dadelik in die Gaza-strook toegelaat word, en op die...

Cosatu vra skietstilstand in Midde-Ooste
Post

Cosatu vra skietstilstand in Midde-Ooste

Cosatu vra skietstilstand in Midde-Ooste Cosatu het ‘n beroep gedoen vir ‘n onmiddellike wapenstilstand in die Israeli-Palestynse konflik, en spreek diepe hartseer uit oor die lewens wat verlore is, veral dié van burgerlikes en kinders. Hulle bevestig weer hulle steun vir die Palestynse stryd en doen ‘n beroep op alle partye om die siklus van...

GRN vra vir skietstilstand in Midde-Ooste, eis steeds vrye Palestynse staat
Post

GRN vra vir skietstilstand in Midde-Ooste, eis steeds vrye Palestynse staat

GRN vra vir skietstilstand in Midde-Ooste, eis steeds vrye Palestynse staat Die Namibiese regering sê hy het groot kommer oor die geweld in die Midde-Ooste, veral omdat burgerlikes sterf. Terwyl die regering steeds ‘n beroep vir ‘n onafhanklike Palestynse staat doen, sê Penda Naanda, uitvoerende direkteur in die ministerie van internasionale betrekkinge, dat beide kante...