Tag: skik

Home skik
ANC, Ezulweni Investments skik buite die hof
Post

ANC, Ezulweni Investments skik buite die hof

ANC, Ezulweni Investments skik buite die hof Die ANC het bekendgemaak hy het buite die hof geskik met Ezulweni Investments en het sodoende  ʼn regsdispuut oor ʼn bemarkingskontrak van 2019 besleg. Die meningsverskil het gehandel oor ʼn eis van 150 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir verkiesingsbaniere vir daardie jaar se verkiesings. Met drie vonnisse teen die...

Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting
Post

Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting

Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting Die Colombiaanse popster Shakira het ‘n ooreenkoms met Spaanse aanklaers bereik om ‘n saak van belastingbedrog te skik. Die skikking het ter elfder uur gekom, net toe haar verhoor op die punt was om te begin. Die sangeres het ‘n boete van 7,5 miljoen euro betaal. Aanklaers wou...

Standard Chartered skik oor onmededingende gedrag
Post

Standard Chartered skik oor onmededingende gedrag

Standard Chartered skik oor onmededingende gedrag Die Mededingingskommissie van Suid-Afrika het ‘n skikkingsooreenkoms bereik met die multinasionale bank, Standard Chartered van die Verenigde Koninkryk. Ingevolge die skikkingsooreenkoms het die bank aanspreeklikheid erken in die manipulasie van die Amerikaanse dollar en die Suid-Afrikaanse rand-geldeenheids-paar tussen 2007 en 2013. Die bank het verder ingestem om ‘n administratiewe...

Hatuikulipi, Shanghala skik met Finkenstein
Post

Hatuikulipi, Shanghala skik met Finkenstein

Hatuikulipi, Shanghala skik met Finkenstein ‘n Skikking is bereik tussen die Finkenstein Huis Eienaarsvereniging en die twee Fishrot-beskuldigdes James Hatuikulipi en Sacky Shanghala. Die vereniging het gedagvaar vir amper 204 000 Namibiese dollar in heffings. Daar is ooreengekom dat Shanghala die skuld sal afbetaal teen 25 000 Namibiese dollar maandeliks en sal ook die huidige...

Tamson skik oor boumateriaal – Kosmos 94.1
Post

Tamson skik oor boumateriaal – Kosmos 94.1

Tamson skik oor boumateriaal Regter Collins Parker het die saak tussen die Fishrot-beskuldigde Tamson Hatuikulipi en sy vrou Ndapandula en L.I.T. Construction gefinaliseer en van die rol geskrap. Dit kom na die partye op 28 Junie geskik het. Die saak handel oor boumateriaal. Die egpaar het op 5 November 2019, drie weke voor Tamson gearresteer is in verband met Fishrot, ‘n ooreenkoms met die konstruksiemaatskappy aangegaan. Hulle het...