Tag: skok

Home skok
Hamilton skok met Ferrari-planne – Kosmos 94.1
Post

Hamilton skok met Ferrari-planne – Kosmos 94.1

Hamilton skok met Ferrari-planne Motorsport: Formule Een is verstom oor die nuus dat die Britse ster, Lewis Hamilton, beplan om Mercedes die einde van die seisoen te verlaat en by Ferrari aan te sluit. Hy sal die Spaanse bestuurder, Carlos Sainz, by Scuderia vervang. Die sewemalige wêreldkampioen het verlede jaar ʼn verlenging van twee jaar...

Sinner skok Djokovic in Aussie Ope halfeindstryd
Post

Sinner skok Djokovic in Aussie Ope halfeindstryd

Sinner skok Djokovic in Aussie Ope halfeindstryd Tennis: Jannik Sinner is deur na sy eerste eindstryd van ʼn Grand Slam-toernooi nadat hy die tienmalige kampioen, Novak Djokovic, in die halfeindstryd van die Australiese Ope verslaan het. Die 22-jarige het die Serwiër met 6-1, 6-2, 6-7, 6-3 geklop in Melbourne. Sinner kan tot nommer drie opskuif...

Zverev skok Alcaraz in Aussie Ope kwarteindstryd
Post

Zverev skok Alcaraz in Aussie Ope kwarteindstryd

Zverev skok Alcaraz in Aussie Ope kwarteindstryd Tennis: Die Duitser Alexander Zverev het onverwags een van die gunstelinge, Carlos Alcaraz van Spanje, in die kwarteindronde van die Australiese Ope uitgeskakel. Die sesde-gekeurde het die eerste twee stelle maklik gewen en die tweede-gekeurde het die derde stel in die valbylpot beklink. Alcaraz kon egter nie sy...

Skok saak oor poging tot moord weer in die hof
Post

Skok saak oor poging tot moord weer in die hof

Skok saak oor poging tot moord weer in die hof George Kashava, 51, verskyn weer vandag in die landdroshof in Katutura op twee klagtes, poging tot moord en sameswering om iemand moord te laat pleeg. Kashava wou volgens die staat, sy 29 jarige seun laat vermoor sodat hy die 2 miljoen Namibiese dollar se dekking...

Garcia skok Osaka in eerste ronde
Post

Garcia skok Osaka in eerste ronde

Garcia skok Osaka in eerste ronde Tennis: Caroline Garcia het vir die eerste groot skok van die Australiese Ope gesorg toe sy die tweemalige kampioen Naomi Osaka in the eerste ronde in Melbourne uitgeskakel het. Osaka het pas na die toer teruggekeer na die geboorte van haar eerste kind, maar kon nie hond haaraf maak...

Binnenshuise vrouehokkiespan skok SA, wen Nkosi-beker
Post

Binnenshuise vrouehokkiespan skok SA, wen Nkosi-beker

Binnenshuise vrouehokkiespan skok SA, wen Nkosi-beker Die Namibië binnenshuise vrouehokkiespan is die kampioene van die eerste Kathea Energy Nkosi-beker toernooi wat in Wynberg, Kaapstad aangebied is. Die Namibiërs het sake in die finaal uitgespook teen Suid-Afrika, en met ‘n telling van 4-2 met die louere weggeloop. Kiana Cormack van Namibië was die toornooi se top-doelskieter...

Mesaanval in hartjie van Dublin skok, vrou en kinders beseer
Post

Mesaanval in hartjie van Dublin skok, vrou en kinders beseer

Mesaanval in hartjie van Dublin skok, vrou en kinders beseer Die Ierse polisie hou ‘n verdagte aan nadat ‘n mes-aanval drie kinders en twee volwassenes buite ‘n laerskool in sentraal Dublin beseer het. Die voorval het Donderdag omstreeks half-twee buite die skool by Parnell Square East, ‘n bedrywige deel van Ierland se hoofstad, gebeur. Drie...

Wanvoedingsyfers in Oos-Kaap skok – Kosmos 94.1
Post

Wanvoedingsyfers in Oos-Kaap skok – Kosmos 94.1

Wanvoedingsyfers in Oos-Kaap skok Dit is nie net Namibië wat skokkendse syfers oor wanvoeding het nie. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek in die Oos-Kaap wat ‘n haglike situasie oor kinderwanvoeding onthul het, het groot verontwaardiging in die buurland veroorsaak. Nie minder nie as 116 kinders het tussen 2021 en 2022 weens wanvoeding in die provinsie...

Swak skole-infrastruktuur skok glad nie – Nanso – Kosmos 94.1
Post

Swak skole-infrastruktuur skok glad nie – Nanso – Kosmos 94.1

Swak skole-infrastruktuur skok glad nie – Nanso Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het sy teleurstelling oor ‘n gebrek aan skole-infrastruktuur uitgespreek. Daar is ongeveer 500 van die land se 1 800 skole wat aan basiese tegnologie-infrastruktuur, soos rekenaars, beskik en tydens Covid, kon net 2 persent van die land se leerders van 804 000, deur...

Fidji skok met eerste sege ooit oor Rose – Kosmos 94.1
Post

Fidji skok met eerste sege ooit oor Rose – Kosmos 94.1

Rugby: Fidji skok met eerste sege ooit oor Rose Rugby: Fidji het Engeland Saterdag vir die eerste keer ooit geklop toe hulle die Rose in ‘n opwarmings-wedstryd vir die Wêreldbekertoernooi op Twickenham in Londen met 30-22 op die agtervoet betrap het. Dit volg ná Suid-Afrika se rekord-oorwinning van 35-7 oor Nieu-Seeland op dieselfde veld. In...