Kontrakteur sluit skool oor wanbetaling ‘n Hoërskool in die Kavango Oos-streek is gesluit omdat die kontrakteur nie betaal is nie. Volgens wat berig word het Empire Sense Investment die rioolpomp by die Max Makushe Sekondêre Skool afgeskakel omdat hy meer as ‘n miljoen Namibiese dollar in retensiefooie eis sowel as meer as 630 000 dollar...
Tag: skool
Amper alle kinders begin skool, net 45,7% maak klaar
Amper alle kinders begin skool, net 45,7% maak klaar Die 2023-statistieke oor die skoolinname van leerders deur Unicef in ‘n verslag oor die Namibiese kind, is tydens ‘n kabinetsitting in samewerking met die Namibiese parlement bekend gemaak. Volgens die verslag was inskrywings in pre-primêr 38,8 persent, die netto inskrywingskoers vir primêre skool was 97 persent...
Meisie, 11, verkrag op pad skool toe
Meisie, 11, verkrag op pad skool toe Plaaslike berigte lui dat ‘n 11-jarige meisie op Ondangwa verkrag is op pad skool toe. Die dogtertjie het volgens inspekteur Thomas Aiyambo van die Oshana-polisie haar gereelde roete deur ‘n stortingsterrein geneem to die insident voorgekom het. Ouers word gemaan om kinders te vergesel skool toe, en ook...
Musk wil nou skool, universiteit stig
Musk wil nou skool, universiteit stig Die rykste man ter wêreld, Elon Musk, beplan om ʼn skool, en uiteindelik ‘n universiteit, in Texas op te rig. Volgens Forbes onthul belastinginskrywings Musk se skenking van 1,8 miljard Namibiese dollar aan The Foundation, ‘n liefdadigheidsorganisasie wat oor die projek toesig te hou. Die skool sal leerplanne in...
Vreemde gedrag, ‘massahisterie’, by nog ‘n skool
Vreemde gedrag, ‘massahisterie’, by nog ‘n skool Die onderwysministerie ondersoek berigte van leerders wat flou geword het en onsamehangend praat by die Amateta Gekombineerde Skool in die Oshikoto-streek naby Onankali. Tot dusver het 18 kinders die gedrag getoon wat voorkom soos ‘n massahisterie. In die jongste voorval het vier leerders glo inmekaargesak en op die...
Ministerie reageer na leerder sig in een oog verloor na voorval by skool
Ministerie reageer na leerder sig in een oog verloor na voorval by skool ’n 12-jarige seun is blind in een oog nadat ’n ouer leerder glo ’n liniaal direk in sy oog gegooi het by die Erongosig Primêre Skool in Usakos. Ten spyte van die kind se klagtes van verswakte sig, het die skoolowerhede nie...
Verkragting, wanbestuur en dagga-koekies by spesiale skool ondersoek
Verkragting, wanbestuur en dagga-koekies by spesiale skool ondersoek Die Gautengse Onderwysdepartement het ‘n ondersoek by die Hope Skool vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes in Westcliff, Johannesburg, van stapel gestuur. Dit volg na ‘n reeks voorvalle rakende leerder-wandissipline en wanadministrasie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle is ongelukkig bewus van twee beweerde verkragtingsvoorvalle wat...
Kharkiv bou ondergrondse skool – Kosmos 94.1
Kharkiv bou ondergrondse skool Die oostelike metropool van Oekraïne, Kharkiv, sal die land se eerste ten volle ondergrondse skool bou om leerders te beskerm teen Rusland se gereelde bom- en missielaanvalle. Talle skole in die voorste-linie streke word gedwing om aanlyn onderrig te gee, maar Kharkiv het 60 aparte klaskamers in sy metrostasies opgestel voor...
Onderwys reageer op drie verkragtingslagoffers by een skool – Kosmos 94.1
Onderwys reageer op drie verkragtingslagoffers by een skool Drie verskillende verkragtingsake is onlangs binne sewe dae in die Kavango-Wes-streek aangemeld. Twee van die beweerde voorvalle het in Mururani plaasgevind, terwyl die polisie ook ‘n klagte van verkragting van ‘n minderjarige by Gcugcuma-dorpie, naby Mururani ondersoek. Tienderjariges was betrokke by twee van die gevalle en al...
US$135 miljard vir Amerikaanse ‘terug skool toe’ – Kosmos 94.1
US$135 miljard vir Amerikaanse ‘terug skool toe’ Deursigtige rugsakke en denim kortbroeke is van die gewildste aankope voor die nuwe skooljaar in die VSA. Dit kom as gevolg van sekuriteitsbekommernisse met skietvoorvalle by skole, en die hoë temperature. Die jaar sal na verwagting die duurste terug skooltoe-inkopieseisoen nog wees. Die Amerikaanse National Retail Federation, voorspel...