Hoë pryse vir skooldrag onder die loep Die Mededingingskommissie in die buurland weier om die kwessie van pryse vir skooldrag vir vervolging na die Mededingingstribunaal te verwys, weens ‘n gebrek aan tersaaklike en substantiewe inligting. Die kommissie het verlede jaar klagtes ontvang oor beweerde oormatige pryse vir uniforms vir Gautengse skole. Die Nasionale Vereniging van...
December 28, 2024