Tag: skoolinfrastruktuur

Home skoolinfrastruktuur
Skenk aandag aan skoolinfrastruktuur: Equal Education
Post

Skenk aandag aan skoolinfrastruktuur: Equal Education

Skenk aandag aan skoolinfrastruktuur: Equal Education Equal Education het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om aandag te skenk aan die agterstande in skoolinfrastruktuur. Mahfouz Raffee van die organisasie sê dit is in ooreenstemming met president Cyril Ramaphosa wat tydens sy staatsrede beklemtoon het onderwys moet ‘n instrument word om gelykheid te skep. Rafee...

Onvoldoende skoolinfrastruktuur onder die loep in die buurland
Post

Onvoldoende skoolinfrastruktuur onder die loep in die buurland

Onvoldoende skoolinfrastruktuur onder die loep in die buurland Die buurland se Nasionale Vereniging van Skoolbeheerliggame het sy kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering van die Departement van Basiese Onderwys met die verbetering van skoolinfrastruktuur. Die voorsitter van die vereniging, Matakanye Matakanye, beklemtoon dringende optrede is nodig om oorbevolking in skole, veral in Gauteng en...