Tag: Skoolvoedingsprogram

Home Skoolvoedingsprogram
Uitdagings met die skoolvoedingsprogram – Kosmos 94.1
Post

Uitdagings met die skoolvoedingsprogram – Kosmos 94.1

Uitdagings met die skoolvoedingsprogram Die skoolvoedingsprogram is uiters belangrik omdat ongeveer die helfte van die meer as 800 000 skoolgaande kinders in die land daarop staatmaak vir een vol maaltyd per dag. Die program staar egter ook uitdagings in die gesig. Edda Bohn, die adjunk-uitvoerende direkteur in die onderwys-ministerie, sê hulle ervaar tans probleme met...

Skoolvoedingsprogram staar uitdagings in die gesig
Post

Skoolvoedingsprogram staar uitdagings in die gesig

Skoolvoedingsprogram staar uitdagings in die gesig Die Skoolvoedingsprogram het ‘n prioriteit vir die regering geword vanweë die veelvuldige voordele wat dit vir kinders inhou. Die program is uiters belangrik omdat ongeveer die helfte van die meer as 800 000 skoolgaande kinders in die land daarop staatmaak om darem een vol maaltyd per dag te kry....

Skoolvoedingsprogram onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Skoolvoedingsprogram onder die loep – Kosmos 94.1

Skoolvoedingsprogram onder die loep Die skoolvoedingsprogram in Namibië ervaar uitdagings met die lewering van voedselsoorte en skole sukkel ook om hulle eie tuine op te rig. Die program is uiters belangrik omdat ongeveer helfte van die meer as 800 000 skoolgaande kinders in die land staatmaak daarop om ‘n maaltyd ‘n dag te bekom. Die...

Skool-voedingsprogram in NV – Kosmos 94.1
Post

Skool-voedingsprogram in NV – Kosmos 94.1

Skool-voedingsprogram in NV Die skool-voedingsprogram het in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom. Henny Seibeb, PDM-partylid, het aan onderwys-minister Anna Nghipondoka gevra waarom die skoolvoedingsprogram nie leerlinge wat in die hoërskool is insluit nie. Nghipondoka sê die regering werk daaraan en neem dit wel in ag. Meer as die helfte van Namibiese leerlinge maak staat...