Skoon oudit vir Kaapstad verwelkom Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het die stad se skoon oudit vir 2022/2023 van die Ouditeur-generaal verwelkom. Die stad se konsep- jaarverslag en finansiële state sal vandag op die stadsraad se agenda wees. Hill-Lewis sê die basis van dienslewering is om staatsgeld te bestee op dít waarvoor dit...
Tag: skoon
Jeugraad maak keel skoon by simposium
Jeugraad maak keel skoon by simposium Die vierde uitgawe van die Afrika Jeugsimposium wat in Johannesburg plaasgevind het, het verskeie jeugleiers betrek. Onder hulle was Namibië se Sharonice Bush, die uitvoerende voorsitter van die Nasionale Jeugraad. Bush het gepraat oor die belangrikheid en werk van die raad om jeugwerkloosheid in Namibië te bekamp. Bush het...
Kaapse strande is skoon – Kosmos 94.1
Kaapse strande is skoon Die Stad Kaapstad sê die jongste kuswatermonsters bevestig weer eens die uitstekende watergehalte by sy gewildste strande dié feestyd. Al agt Kaapstad se Blouvlag-strande toon 100 persent voldoening aan die Blouvlag-watergehalte, volgens die onafhanklike ontleding van die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde. Die burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, sê...
Kaapse owerhede kry skoon oudits
Kaapse owerhede kry skoon oudits Terwyl Namibië sukkel, het die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, bevestig elk van die 14 provinsiale departemente asook elk van sy 11 instellings het ongekwalifiseerde oudits ontvang in die 2022/23-boekjaar. Dit is die beste oudit-uitkomste wat die provinsiale regeringsdepartemente en instellings gesamentlik...
Kom help om jou buurt skoon te maak! – Kosmos 94.1
Kom help om jou buurt skoon te maak! Lede van die publiek word genooi om hul moue op te rol en in te spring by die amptelike 2023 Nasionale Opruimingsveldtog, wat Saterdag in streke dwarsoor die land gehou word. In die hoofstad gaan daar aktiwiteite in onder meer Katutura, Khomasdal en Windhoek Wes by die...
Ekurhuleni maak skoon – Kosmos 94.1
Ekurhuleni maak skoon Die Stad Ekurhuleni sê hy gaan ‘n skoonmaakveldtog van stapel stuur as deel van die Nasionale Skoonmaak- en Herwinningsweek. Die fokus word geplaas op verskeie omgewingsuitdagings, insluitend onwettige storting, krappery in vullishouers, onderhoudswerk aan begraafplase en opruimingswerk in oop gebiede, waterruimtes en sypaadjies. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die week is ‘n jaarlikse program wat klem plaas op...