ANC moet skoonmaak, of in ’24 verloor As die ANC homself nie vernuwe nie, gaan hy ʼn koalisie móét vorm na volgende jaar se algemene verkiesing, want kiesers is moeg vir die regerende party se korrupsie en onbevoegdheid. Dis die mening van die politieke ontleder, Omry Makgoale. In ʼn artikel sê hy die ANC kan...
December 29, 2024