Tag: skop

Home skop
Sabalenka skop goed af by Miami Ope
Post

Sabalenka skop goed af by Miami Ope

Sabalenka skop goed af by Miami Ope Tennis: Die wêreldnommer-twee, Aryna Sabalenka, het  teruggekeer na die baan en Paula Badosa van Spanje gemaklik met 6-4, 6-3 geklop om deur te dring na die derde ronde van die Miami Ope, dae na die dood van haar voormalige kêrel, Konstantin Koltsov. Dit was n lang en moeilike...

Veebemarking skop goed af in Januarie
Post

Veebemarking skop goed af in Januarie

Veebemarking skop goed af in Januarie Die nuutste statistieke van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad wys die jaar het op ‘n goeie noot begin, met ‘n toename in algehele bemarkingsaktiwiteite. In Januarie is 640 651kg beesvleis uitgevoer, waarvan 42,2 persent na die Europese Unie gegaan het. Altesaam 48 172kg lam- en skaapvleis is uitgevoer, teenoor die...

Namibiese Skaakfederasie skop historiese Grand Prix-reeks af
Post

Namibiese Skaakfederasie skop historiese Grand Prix-reeks af

Namibiese Skaakfederasie skop historiese Grand Prix-reeks af Die baanbrekende Internasionale Skaakfederasie-gegradeerde Bank Windhoek Grand Prix het met die onlangse Okahandja Ope begin. Veertig deelnemers van uiteenlopende agtergronde en vaardigheidsvlakke het aan die geskiedkundige toernooi deelgeneem. Die president van die Namibiese Skaakfederasie, Goodwill Khoa, sê dit was ‘n bewys van skaak se groeiende invloed en inklusiwiteit...

F1 se ’24-seisoen skop die naweek af
Post

F1 se ’24-seisoen skop die naweek af

F1 se ’24-seisoen skop die naweek af Die Formule Een-seisoen skop die naweek in Bahrein af nadat die spanne verlede week hulle voor-seisoense oefenrondes afgehandel het. Charles Leclerc van Monaco het die vinnigste tyd in sy Ferrari aangeteken, terwyl sy Spaanse spanmaat, Carlos Sainz, ook twee goeie dae van toetse beleef het in sy laaste...

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië
Post

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië Krieket: Engeland het herstel van ‘n swak begin in die vierde toets teen Indië in Ranchi. Ben Stokes het die loot gewen en gekies om te kolf, en die besoekers het hul derde paaltjie verloor op slegs 47. Daarna het Jonny Bairstow en Joe Root...

Dupont skop sewes-loopbaan af – Kosmos 94.1
Post

Dupont skop sewes-loopbaan af – Kosmos 94.1

Dupont skop sewes-loopbaan af Frankryk se voormalige 15-man-kaptein, Antoine Dupont, skop die naweek sy sewes-loopbaan in Kanada af. Hy is ingesluit in die land se span vir die wêreldreeks-toernooi in Vancouver. Dupont het kort na verlede jaar se Wêreldbeker aangekondig hy wil ‘n plek oopspeel in Frankryk se sewesspan vir die Olimpiese Spele in Parys....

Bibi skop vas oor Palestynse staat
Post

Bibi skop vas oor Palestynse staat

Bibi skop vas oor Palestynse staat Israel se premier Benjamin Netanyahu sê hy verwerp ‘n plan vir internasionale erkenning van ‘n Palestynse staat en sê so ‘n inisiatief sal ‘n enorme beloning aan terrorisme bied. Netanyahu se kommentaar volg op ‘n berig in die Washington Post. Die koeran sê dat die VSA, Israel se vernaamste...

Vier-by-vier Vasbyt seisoen skop af
Post

Vier-by-vier Vasbyt seisoen skop af

Vier-by-vier Vasbyt seisoen skop af Die eerste been van die 4×4 Vasbyt-seisoen het die afgelope naweek in ‘n snikhete Omaruru plassgevind. Agtien spanne het in twee klasse kragte gemeet, naamlik die C-klas en die D-klas. Morne Oosthuizen en Richard Owen het die C-klas gewen. Francois Lottering van Kosmos 94.1 Sportnuus het meer besonderhede. In die...

Sesnasies se tweede ronde skop af
Post

Sesnasies se tweede ronde skop af

Sesnasies se tweede ronde skop af Rugby: Die tweede ronde van die Sesnasies-kompetisie word die naweek beslis. Skotland en Frankryk skop die aksie vanmiddag op Murrayfield in Edinburgh af, gevolg deur die wedstryd tussen Engeland en Wallis op Twickenham in Londen. Môremiddag pak die verdedigende kampioen, Ierland, vir Italië in Dublin. Ierland is boaan die...

Abbott skop vas teen Biden
Post

Abbott skop vas teen Biden

Abbott skop vas teen Biden Greg Abbott, goewerneur van Texas, sê hy brei sy troepe se beheer oor die suidelike Amerikaanse grens uit om dit teen ‘n inval van migrante te beskerm, terwyl president Joe Biden se administrasie hom daarvan beskuldig dat hy sy gesag oorskry. Abbott het geen gehoor aan die federale regering gegee...