Veiling-seisoen skop af Agra Auctions bied jaarliks sowat 350 kommersiële voorraadveilings regoor Namibië aan, wat wissel van Karasburg in die suide tot Kamanjab en Grootfontein in die noorde. Na ‘n wonderlike jaar van veilings en suksesvolle veilingstransaksies, het Kosmos 94.1 Nuus met Paul Klein, die maatskappy se hoofbestuurder, gepraat oor wat te wagte kan wees...
Tag: skop
FNB Vroue Superliga skop met ‘n knal af
FNB Vroue Superliga skop met ‘n knal af Sokker: Die FNB Vroue Superliga is terug en die Unam Bokkies het ‘n uitstekende vertoning gelewer deur ‘n oorwinning van 7-2 oor Okahandja FC in die Nau-Aib-stadion op Okahandja te behaal. Unam Bokkies se voorspeler Muhinatjo Hanavi het ‘n driekuns aangeteken. By die Namibië Sokkervereniging se tegniese...
Netbalseisoen skop af met vergrote borgbedrag
Netbalseisoen skop af met vergrote borgbedrag Isack Hamata, sekretaris-generaal van Netbal Namibië, het aangekondig dat die 2024-netbalseisoen op 15 Maart landwyd sal begin. Dit gaan gepaard met ‘n verhoging van MTC se borgskap van Netbal Namibië tot 2,5 miljoen Namibiese dollar vir vanjaar se seisoen. Namibië Korrektiewe Dienste is die MTC-netbal-premierskaptitelwenners en sal na verwagting...
Padfiets-wedrenne skop af met rekord inskrywings
Padfiets-wedrenne skop af met rekord inskrywings Vanjaar se padfiets-wedren program het met ‘n knal afgeskop, met die eerste resies in die reeks wat ‘n rekord 220 inskrywings gelok het. Alex Miller en Melissa Hinz het die eerste van die ses wedrenne in die 2024 Nedbank Windhoek Pedal Power-padfietsreeks op die Dordabis-pad oos van die hoofstad...
Windhoek Pedal Power-renreeks skop 2024-fietsryseisoen af
Windhoek Pedal Power-renreeks skop 2024-fietsryseisoen af Die 2024-fietsryseisoen skop Sondag af met die Nedbank Windhoek Pedal Power-renreeks op die Dordabispad, oos van Windhoek. Die eerste van die ses renreekse sal om sewe-uur die oggend by die NamPower-stasie se ingang op die Dordabispad wegspring. Meer as 300 fietsryers sal na verwagting aan die byeenkoms deelneem. Die...
Chamberlain skop mis, Haaie verloor net-net
Chamberlain skop mis, Haaie verloor net-net Boeta Chamberlain het ‘n strafskop in die laaste sekonde van die wedstryd misgeskop, wat die Haaie ‘n dramatiese tuis-oorwinning in die Verenigde Rugbykampioenskap oor die Leeus sou besorg het. Pleks daarvan duur hul nagmerrieseisoen nog ‘n week langer, ná ‘n nederlaag van 18-20. Die Leeus het laat ‘n drie...
Dakar skop vandag af, 7 891km lê voor
Dakar skop vandag af, 7 891km lê voor Die 46ste uitgawe van die Dakar begin vandag in Saoedi-Arabië en duur tot 19 Januarie met amper 7 891 kilometer wat voltooi moet word. Kenners sê die Dakar, as ‘n vorm van motorsport, is soos ‘n ultra-marathon teenoor 100 meter naelloop. ‘n Totaal van 418 inskrywings is...
QSB atletiek- en oefenkamp skop af
QSB atletiek- en oefenkamp skop af Die 31ste uitgawe van die Quinton-Steele Botes atletiek- en oefenkamp het in die hoofstad by die Onafhanklikheidstadion begin, met meer as 120 atlete wat dit bywoon. Die vierdaagse kliniek, wat in 1993 gestig is deur die ontslape Namibiese atletiekadministrateur, Quinton-Steele Botes wat in 2014 oorlede is, fokus op die...
Capricorn Eagles skop hulle driehoekige reeks af
Capricorn Eagles skop hulle driehoekige reeks af Die nasionale vroue-krieketspan, die Capricorn Eagles speel vandag hulle eerste wedstryd in ‘n driehoekige reeks teen Rwanda en Uganda. Die reeks is deel van die Afrika kwalifiserende reeks vir die IKR se Vroue-T20 Wêreldbeker wat Saterdag begin het en 17 Desember afsluit. Die span is in Entebbe in...
Gewilde Epukiro-toernooi skop Saterdag af
Gewilde Epukiro-toernooi skop Saterdag af Die jaarlikse Epukiro-sokker- en netbaltoernooi, wat vanweë sy gewildheid ‘die moeder van alle feestelike toernooie’ in landelike Otjozondjupa en Omaheke gedoop is, skop Saterdag by die Okovimburu-sportvelde af. Dit eindig op 17 Desember. Vanjaar se kompetisie het 35 netbal- en 55 sokkerspanne gelok. Die toernooi se bemarkingsbestuurder, Ngatuuane Hange, sê...