Aston Villa skop Man City se alie Aston Villa het Manchester City verbygesteek en is in die derde plek op die Premierliga-ranglys met hulle sterk vertoning teen Pep Guardiola se span by Villa Park. Leon Bailey van Villa se doel in die 74ste minuut was genoeg om die heersende kampioene ore aan te sit. City...
Tag: skop
Fishrot-verhoor skop af, gereed of nie
Fishrot-verhoor skop af, gereed of nie Die Fishrot-verhoor sal vandag voortgesit word voor regter Moses Chinhengo. Daar is Dinsdag deur oud-justisie minister Sacky Shanghala eers bepleit, en later het hy parmantig geraak, dat hulle nie kan voortgaan nie omdat vyf van hulle geen regsverteenwoordiging het nie. Chinhengo het die groep reeds in November gewaarsku dat...
Dierekliniek-veldtog vir weggegooide diere skop af
Dierekliniek-veldtog vir weggegooide diere skop af Die Mdzananda-dierekliniek in Khayelitsha het die “My First Christmas”-veldtog begin om gedurende die feestyd vreugde te bring aan diere wat weggegooi is. Die bestuurshoof vir Fondsinsameling en Kommunikasie van die organisasie sonder winsoogmerk, Marcelle du Plessis, benadruk die toename in troeteldiere wat in hierdie tyd weggegee of weggegooi word....
Namcor, vennote skop PEL 83 boorwerk af
Namcor, vennote skop PEL 83 boorwerk af Namcor en sy gesamentlike onderneming-vennote het begin met rug-aan-rug olie-boorwerk op twee putte in die PEL 83 gebied. Dit is net noord van waar Shell sy reuse-ontdekkings gemaak het en wes van die Kudu-gasveld van meer as 1,3 miljard kubieke voet. Galp Energia het ‘n 80 persent belang...
5G-netwerk bewusmaking skop af – Kosmos 94.1
5G-netwerk bewusmaking skop af Die Kommunikasie Regulerende Owerheid se 5G-netwerk bewusmakingsveldtog het in die hoofstad afgeskop. Die veldtoog poog om Namibiërs in te lig oor 5G en hoe die netwerk gaan werk. Die veldtog gaan ook verder daaroor om die infrastruktuur van die 4G-netwerk landswyd te verbeter. Emilia Nghikembua, die owerheid se hoof uitvoerende beampte,...
Padveiligheidsraad skop vakansieseisoen-veldtog af – Kosmos 94.1
Padveiligheidsraad skop vakansieseisoen-veldtog af Die Nasionale Padveiligheidsraad se jaarlikse vakansieseisoen-veldtog is in Swakopmund van stapel gestuur. Die veldtog duur regoor die land tot 17 Januarie volgende jaar, met ‘n spesifieke fokus op die B1- en B2-hoofpaaie. Die raad se uitvoerende sekretaris, Eugene Tendekule, sê verskeie inisiatiewe word geïmplementeer om bewustheid rondom die veldtog te skep,...
GIPF se biometriese verifikasies skop af
GIPF se biometriese verifikasies skop af Die Staatsinstellings Pensioenfonds se biometriese verifikasieproses is tans aan die gang. Pensioenarisse, kinders en gadebegunstigdes landwyd word herinner om hul naaste fonds-kantoor onverwyld te besoek om die administrasie af te handel. Verifikasie, of bewys van lewe, op die biometriese stelsel is nodig om te verseker dat die fonds die...
Bipa se boete-kwytskelding skop af
Bipa se boete-kwytskelding skop af Die minister van industrialisasie en handel, Lucia Ipumbu, het in die Nasionale Vergadering die program bekend gestel waarvolgens die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid besighede kwytskeld van boetes en bykomende fooie wat opgeloop het weens nie-betaling van jaarlikse heffings tussen 2012 en 2022. Om in aanmerking te kom, moet ondernemings onder...
Sesde Paryse Vredesforum skop af
Sesde Paryse Vredesforum skop af Die sesde Paryse Vredesforum het in die Franse hoofstad begin. Deelnemers vanuit die Verenigde State, China, Europa, Afrika, Asië en Suid-Amerika sal oor twee dae maniere ondersoek om saam te werk in ‘n wêreld vol mededinging. Die deelnemers sal hul visie vir die wêreld en die toekoms van wêreldwye bestuur...
‘Registreer om ANC uit te skop’
ActionSA se leier, Herman Mashaba sê meer as 20 persent van die party se 225 000 lede is nie geregistreer nie en is voornemende eerstekeer-kiesers in volgende jaar se verkiesing. Die party het hierdie naweek ‘n kiesersregistrasie-veldtog gehou in Tembisa, oos van Johannesburg. Mashaba waarsku Suid-Afrikaners die land stuur op ‘n ramp af as hulle...