Tag: skop

Home skop
Irak skop Sweedse ambassadeur uit – Kosmos 94.1
Post

Irak skop Sweedse ambassadeur uit – Kosmos 94.1

Irak skop Sweedse ambassadeur uit Irak het die Sweedse ambassadeur uit die land gesit ná die Koran in Junie in Stockholm verbrand is, wat betogers Donderdag aangespoor het om die Sweedse ambassade in Bagdad aan die brand te steek. Die Sweedse minister van buitelandse sake, Tobias Billstrom, sê personeellede by die Sweedse ambassade in Bagdad...

Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af – Kosmos 94.1
Post

Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af – Kosmos 94.1

Sokker: Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af Sokker: Die Wêreldbeker-toernooi vir Vroue begin môre. Dit word gesamentlik aangebied deur Australië en Nieu-Seeland. Afrika sal deur Suid-Afrika, Zambië en Marokko verteenwoordig word. Die voormalige afrigter van die Namibiese nasionale vroue-okkerspan, die Brave Gladiators, Woody Jacobs sê vrouesokker groei en te danke aan Ffifa se bemarking van...

NamLITS-veldtog skop af – Kosmos 94.1
Post

NamLITS-veldtog skop af – Kosmos 94.1

NamLITS-veldtog skop af Die NamLITS-veldtog het landwyd afgeskop sal tot 31 Oktober duur. Amptenare van die direktoraat veeartsenydienste in die landbouministerie in samewerking met die Vleisraad van Namibië onderneem die veldtog. Die word aangedryf deur die groot aantal brandmerke van vee op die NamLITS-databasis wat nie in gebruik is nie en verouderde vee-verwante inligting. Die...

Momentum-jeugweek skop vandag by Vegkop af – Kosmos 94.1
Post

Momentum-jeugweek skop vandag by Vegkop af – Kosmos 94.1

Rugby: Momentum-jeugweek skop vandag by Vegkop af Die jaarlikse Momentum Jeug-uitnodigings-rugbyweek vind van vandag tot Saterdag by Vegkop-stadion by Windhoek Hoërskool in die hoofstad plaas. Vier Namibiese en Suid-Afrikaanse skole elk sal in die rugbyweek kragte meet wat deur Momentum Namibia en vennote geborg word. Kaartjies kos 30 Namibiese dollar by die hek. Die afrigtingskliniek...