Tag: skorsing

Home skorsing
Noordwes-student se skorsing oor Jesus & LGBT omgekeer
Post

Noordwes-student se skorsing oor Jesus & LGBT omgekeer

Noordwes-student se skorsing oor Jesus & LGBT omgekeer AfriForum Jeug het die Noordwes-Universiteit se besluit verwelkom om die skorsing van die finalejaarstudent, Shaun Christie, op te hef. Hy is verlede week geskors, nadat hy die universiteit se eerstejaar-oriëntasie-inhoud openlik gekritiseer het. Hy het gesê besprekings oor Jesus Christus word nie toegelaat nie maar LGBT-besprekings word...

Dienslewering beter nie deur skorsing van 13 geraak wees nie
Post

Dienslewering beter nie deur skorsing van 13 geraak wees nie

Dienslewering beter nie deur skorsing van 13 geraak wees nie Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mbali Hlophe, om toe te sien dienslewering aan inwoners gaan nie agteruit ná die skorsing van 13 senior amptenare nie. Die skorsing van die amptenare volg op ‘n ondersoek na die departement...

Maletsky spreek New Era-raad toe oor Beukes se skorsing
Post

Maletsky spreek New Era-raad toe oor Beukes se skorsing

Maletsky spreek New Era-raad toe oor Beukes se skorsing Die Engelse dagblad Namibian Sun berig dat die uitvoerende hoof van New Era Christof Maletsky die raad ingelig het oor die skorsing van die koerant se hoofredakteur Johnathan Beukes op 29 September. Volgens die berigte, is Beukes verskeie male oor die kole gehaal oor die beriggewing in die koerant wat uiters negatiewe hoofstories insluit. Volgens Maletsky, is dit nie...

Onduidelikheid oor skorsing van Mashatile se 8 BBP-manne
Post

Onduidelikheid oor skorsing van Mashatile se 8 BBP-manne

Onduidelikheid oor skorsing van Mashatile se 8 BBP-manne Die Nasionale Polisiekommissaris van die buurland, Fannie Masemola, het onsekerheid uitgespreek oor die huidige werkstatus van die agt geskorste BBP-beskermingsbeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile. Hulle is reeds drie maande lank geskors, nadat hulle na bewering in ‘n video betrap is waar hulle drie Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede, wat...

Beukes se skorsing gaan na media ombudsman
Post

Beukes se skorsing gaan na media ombudsman

Beukes se skorsing gaan na media ombudsman Die Redakteursforum van Namibië sê hy gaan die media ombudsman, John Nakuta, nader in verband met die skorsing van New Era se besturende direkteur, Jonathan Beukes. Beukes is summier geskors nadat hy die deursigtigheid van die regsbank bevraagteken het in ‘n hoofartikel. Die EFN sê hy sal Nakuta...

Vakbond kap ministerie oor New Era redakteur se skorsing
Post

Vakbond kap ministerie oor New Era redakteur se skorsing

Vakbond kap ministerie oor New Era redakteur se skorsing Die Namibiese mediawerkers-vakbond, Nampu, veroordeel die skorsing van Jonathan Beukes, die besturende redakteur van New Era koerant, ten sterkste. Beukes is volgens die vakbond geskors sonder dat enige klagte teen hom gelê is, na sy onlangse hoofartikel wat krities was oor die deursigtigheid van die regbank....

Namcor-hoof se skorsing verleng – Kosmos 94.1
Post

Namcor-hoof se skorsing verleng – Kosmos 94.1

Namcor-hoof se skorsing verleng Namcor het bevestig dat die skorsing van sy besturende direkteur, Immanuel Mulunga verleng is en tot 30 September van krag sal bly. Die Namcor-raad het verdere besonderhede en bevindings van die onafhanklike ondersoek oor die aangeleentheid ontvang. In die lig van hierdie bevindinge sal die raad die mees geskikte optrede beraadslaag...

Mulunga wend hom aan die arbeidshof oor skorsing – Kosmos 94.1
Post

Mulunga wend hom aan die arbeidshof oor skorsing – Kosmos 94.1

Mulunga wend hom aan die arbeidshof oor skorsing Die hoërhof se arbeidsafdeling sal op 21 Augustus die aansoek van die geskorste besturende direkteur van Namcor, Immanuel Mulunga aanhoor. Hy vra die hof om die klagtes wat hy van Namcor in die gesig staar te hersien en tersyde te stel. Hy vra ook die hof om enige verdere stappe wat die maatskappy teen hom in...

ATM verwerp uitspraak oor skorsing van OB – Kosmos 94.1
Post

ATM verwerp uitspraak oor skorsing van OB – Kosmos 94.1

ATM verwerp uitspraak oor skorsing van OB Die African Transformation Movement verwerp die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die skorsing van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane. Die hof het bevind President Cyril Ramaphosa se skorsing van Mkhwebane was nie onregmatig nie. Die woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê die uitspraak weerspieël nie die...