NamRa skort Acasia se klaringsagent-lisensie op Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRa, het die klaringsagent-lisensie wat aan Acasia Customs Clearance CC uitgereik is, opgeskort. Dit kom te midde van ‘n ondersoek na beweerde regulatoriese nie-nakoming. NamRa kommissaris Sam Shivute sê in ‘n verklaring die ondersoek hou verband met die verdwyning van vrag verlede jaar by die Hosea...
Tag: skort
Eskom skort beurtkrag op na oorstromings
Eskom skort beurtkrag op na oorstromings Eskom het aangekondig dat weens die wydverspreide skade aan kraginfrastruktuur wat deur oorstromings in die Wes- en Oos-Kaapse kusgebiede veroorsaak is, beurtkrag in die gebiede onmiddellik opgeskort word. Dit is om te verseker dat tegniese spanne kragtoevoer veilig kan herstel. In alle ander gebiede sal fase drie-beurtkrag tot verdere...
Airlink skort ook vragbedrywighede by HKIA op – Kosmos 94.1
Airlink skort ook vragbedrywighede by HKIA op Airlink is die jongste lugredery wat verplig is om sy vragbedrywighede by Windhoek se Hosea Kutako Internasionale Lughawe op te skort ná die verandering in die lughawe se grondhantering- en vragdiensverskaffer. Terwyl Airlink gereed is om met die nuwe diensverskaffer, Paragon Aviation saam te werk, is die veiligheid...
BoN skort Trustco Bank se banklisensie tydelik op – Kosmos 94.1
BoN skort Trustco Bank se banklisensie tydelik op Die Bank van Namibië het Vrydag na oorleg met die minister van finansies en openbare ondernemings, Ipumbu Shiimi, besluit om die magtiging van Trustco Bank Namibia om as bankinstelling te funksioneer, met onmiddellike effek op te skort. Die skorsing is tydelik en onderhewig daaraan dat Trustco Bank...
Qatar Airways skort Namibiese vlugte in November op – Kosmos 94.1
Qatar Airways skort Namibiese vlugte in November op Qatar Airways het vandag aangekondig dat hy tydelik sy passasiersvlugte tussen Namibië en Katar vanaf 23 November vanjaar sal opskort. Qatar Airways het einde Junie verlede jaar sy vlugte na en van die Hosea Kutako Internasionale Lughawe in Windhoek amptelik hervat ná die Covid-pandemie. Passasiers wat reeds...
FlyNamiba skort vlugte tussen Eros en Walvis op – Kosmos 94.1
FlyNamiba skort vlugte tussen Eros en Walvis op FlyNamibia is het die opskorting van sy binnelandse vlugte tussen Eros-lughawe in Windhoek en Walvisbaai aangekondig, effektief vanaf 1 Augustus. FlyNamibia sê in ‘n mediaverklaring hierdie besluit kom na noukeurige evaluering van die roete se prestasie en noodsaak ongelukkig die kansellasie van hierdie vlugte. Die lugredery sê...