Bokke takel Skotland in November Die heersende wêreldkampioen, Suid-Afrika speel op 10 November teen Skotland op Murrayfield. Dit is deel van Skotland se internasionale herfstoetse, wanneer hulle ook teen Fidji, Portugal en Australië uitdraf. Die Springbokke en Skotland het laas in verlede jaar se Wêreldbeker-toernooi teen mekaar gespeel. Die Bokke het die groepsfase-wedstryd met 18-3...
Tag: Skotland
Farrel hou Ierland onveranderd teen Skotland
Farrel hou Ierland onveranderd teen Skotland Rugby: Ierland se hoofafrigter, Andy Farrell, het ‘n onveranderde span aangewys vir môre se beslissende Sesnasies-wedstryd teen Skotland in Dublin. Terwyl verlede naweek se nederlaag teen Engeland Ierland se droom beëindig het om die eerste span te word wat opeenvolgende Grand Slams wen, sal hulle die Sesnasies-reekstitel behou deur...
Sesnasies: Skotland wil môre wen
Sesnasies: Skotland wil môre wen Skotland se afrigter, Gregor Townsend sê môre se wedstryd teen Engeland is hul belangrikste dié seisoen. Hy het drie veranderings aangebring vir die stryd in die derde ronde van die Sesnasies-kragmeting op Murrayfield. Blair Kinghorn, Kyle Steyn en Jamie Ritchie is terug in die span. Skotland wil Engeland môre vir...
Skotland behaal 27-26 oorwinning teen Wallis
Skotland behaal 27-26 oorwinning teen Wallis Skotland het ‘n einde gemaak aan sy 22 jaar van nederlae in Cardiff na hulle ‘n teen-aanslag van Wallis afgeweer het om ‘n Sesnasie-kragmeting met 27-26 in te palm. Dit was Skotland se eerste oorwinning in die Walliese hoofstad sedert 2002, na elf agtereenvolgende nederlae. Engeland is vroeër goed...
Salt Eagles klop Skotland in reën-verkorte wedstryd
Salt Eagles klop Skotland in reën-verkorte wedstryd Die Namibiese o.19-krieketspan, die Walvis Bay Salt Eagles, het hul tweede nie-amptelike opwarmwedstryd teen Skotland in Pretoria gewen, in aanloop tot die junior Wêreldbekertoernooi. Die wedstryd is egter deur reënbuie verkort en Namibië het met sewe lopies gewen volgens die Duckworth-Lewis-Stern-metode. Namibië het twee amptelike opwarmwedstryde, môre teen...
Stormers kry loesing in Skotland
Stormers kry loesing in Skotland Die Glasgow Warriors het hulle indrukwekkende tuisrekord onder hulle afrigter Franco Smith voortgesit met ‘n 20-9-oorwinning oor die Stormers in Skotland. Die Stormers sit met nog ‘n Verenigde Rugby-kampioenskap-loesing na te veel ongedwonge foute en twee geelkaarte vir twee vinnig-opeenvolgende gevaarlike duikslae. Glasgow lê nou tweede op die punteleer, na...
Dodelike storm tref Skotland – Kosmos 94.1
Dodelike storm tref Skotland Ernstige oorstromings het dele van die ooste van Skotland getref nadat Storm Babet swaar reënval veroorsaak het en gepaard gegaan het met wind van meer as 113 kilometer per uur. Water het deur keerwalle gebreek en duisende huise is ook sonder krag gelaat. Reuters berig Brittanje se nasionale weervoorspeller, die Met...
Ierland mik na oorwinning oor Skotland
Ierland mik na oorwinning oor Skotland Rugby: Daar is een wedstryd vanaand in die Wêreldbeker tussen Italië en Frankryk in Lyon. ʼn Oorwinning vir die gashere sal die eerste plek in die groep verseker. Môre speel Wallis teen Georgiё, Engeland kom teen Samoa te staan en dan is daar die groot wedstryd tussen Ierland en...
Wêreldbeker-seges vir Skotland, Fidji, Argentinië
Wêreldbeker-seges vir Skotland, Fidji, Argentinië Skotland het in Lille amok gemaak en 12 drieë teen Romenië ingeryg om hulle met 84-0 pak te gee. Dit beteken ‘n moontlike uitspeelwedstryd met Ierland in Groep B van die Wêreldbekerkampioenskap. Die Springbokke is die gunstelinge om Tonga vanaand met ‘n bonuspunt te klop en Skotland het dus die...
Bokke fokus op openingswedstryd teen Skotland – Kosmos 94.1
Rugby: Bokke fokus op openingswedstryd teen Skotland Rugby: Die Springbok-veteraan Duane Vermeulen sê die span se fokus is reeds op hul Wêreldbeker-openingswedstryd teen Skotland. Dit volg nadat Suid-Afrika Nieu-Seeland sy grootste nederlaag ooit toegedien het in Vrydag se opwarmingswedstryd op ‘n volgepakte Twickenham in Londen, toe hulle die Kiwi’s 35-7 afgeransel het. Vermeulen sê die...