Skotland sluit 4 SA-gebore spelers in vir Frankryk Vier Suid-Afrikaans-gebore spelers sal Skotland op die Wêreldbekertoernooi verteenwoordig. Die vleuel Duhan van der Merwe, die senter Kyle Steyn en die stutte WP Nel en Pierre Schoeman is almal aangewys in die hoofafrigter, Gregor Townsend, se groep vir die toernooi in Frankryk. Hy het ook die skrumskakel...
November 1, 2024
Tag: Skotland
Home
Skotland
Post
August 16, 2023August 16, 2023Uncategorized
Bokke speel nie in Groen en Goud teen Skotland, Ierland – Kosmos 94.1
Rugby: Bokke speel nie in Groen en Goud teen Skotland, Ierland Rugby: Die Springbokke gaan afwisselende kleure dra tydens hulle groepwedstryde teen Skotland en Ierland in die Wêreldbeker. Dit volg op die besluit van Wêreldrugby om meer inklusief ten opsigte van mense met kleurblindheid te wees. Die Bokke sal in hulle openings-wedstryd teen Skotland op...