Bekostigbare vis lok honderde na skou Honderde Namibiërs stroom na die NovaNam-uitstalling by die Windhoek Skou met die doel om vis in grootmaat te koop, teen wat die meeste beskryf as baie bekostigbare pryse. NovaNam-woordvoerder Robertha Jansen sê omdat NovaNam nie ‘n winkel in sentraal en noordelike Namibië het nie, maak mense gebruik van die...
November 15, 2024
Tag: Skou
Home
Skou
Post
August 2, 2023August 2, 2023Uncategorized
Grootfontein spog met 112de skou in September – Kosmos 94.1
Grootfontein spog met 112de skou in September Grootfontein hou sy jaarlikse skou van 13 tot 15 September. Besoekers aan die 112de skou kan uitsien na beeste, perde en kleinvee wat op skou sal wees. Daar sal ook verskeie uitstallers wees en hope vermaak vir oud en jonk. Die president van die Grootfontein-skouvereniging, Nita Pretorius, het...
Post
August 1, 2023August 1, 2023Uncategorized
Reëlings vir die Windhoek Skou is goed op dreef – Kosmos 94.1
Reëlings vir die Windhoek Skou is goed op dreef Hulle sê tyd vlieg maar kan jy glo, daar is net twee maande oor vir die Windhoek Skou. Die geleentheid het nes talle ander openbare byeenkomste swaar gehad tydens Covid maar het verlede jaar begin herstel. Die reëlings is op dreef en volgens die voorsitter van...