Skrap van e-tol in Staatskoerant aangekondig Gauteng se e-tolstelsel sal op 12 April geskrap word. Die minister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga, het die kennisgewing vandag in die Staatskoerant publiseer. Die kennisgewing bepaal die tol-verklaring op dele van die N1, N3, N4, N12 en R21 sal op die datum onttrek word. Daar is geen besonderhede oor...
Tag: skrap
ANC wil korruptes van verskiesingslys skrap
ANC wil korruptes van verskiesingslys skrap Die ANC se Integriteitskommissie het aanbeveel dat byna 100 lede van die party se verkiesingskandidaatslys uitgesluit word. City Press berig sommige van die hoëprofiel-lede word by korrupsie en grootskaalse staatskaping in die Zondo-kommissie-verslag betrek. Diegene wat genoem word is die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa; die...
Skrap registrasiefooie by universiteite: ATM
Skrap registrasiefooie by universiteite: ATM Die African Transformation Movement doen ‘n beroep op universiteite om registrasiefooie te skrap in belang van inklusiewe toegang tot onderwys. Die party het die Universiteit van die Vrystaat geprys omdat hy nie meer registrasiefooie vra nie, maar het die Universiteit van die Witwatersrand gekritiseer vir sy hoë aansoekgelde. ATM-woordvoerder, Zama...
ActionSA sal swart ekonomiese bemagtiging skrap – Kosmos 94.1
ActionSA sal swart ekonomiese bemagtiging skrap ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die party sal die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging herroep en vervang met ‘n omvattende pakket van ingrypings onder die party se eie beleid, genaamd Inklusiewe Ekonomiese Bemagtiging. Mashaba het op die afsluitingseremonie van die party se beleidskonferensie in Gauteng gepraat. Hy...