Waar kom die woord skrikkeljaar vandaan? Die skrikkel-deel kom uit die ou Nederlandse werkwoord schrikkelen wat “oorslaan, spring” beteken. Dus: As 22 Mei in ’n “normale” jaar op Maandag val, sal dit die volgende jaar op ’n Dinsdag val, en die volgende jaar op ’n Woensdag ens. Maar die vierde jaar is ’n skrikkeljaar, en...
November 15, 2024