ANC en Mbalula skuldig aan minagting van die hof Die DA verwelkom ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg, wat die ANC en sy sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, skuldig bevind aan minagting van die hof. Dit kom nadat die ANC nie die rekords van sy kaderontplooiingskomitee bekend gemaak het nie, wat terugdateer na 2013 toe president...
Tag: skuldig
Onluste in ’21: Man skuldig aan moord
Onluste in ’21: Man skuldig aan moord Die hof in Scottburgh in Suid-Afrika het Joel Fenton Pillay tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir ‘n moord wat hy tydens die Julie 2021-onluste in KwaZulu-Natal gepleeg het. Die 38-jarige voormalige sekerheidsbeampte het Lindani Mthethwa geskiet terwyl hy na die bushalte in Verulam gestap het. Pillay het daarna...
Rust wapenhanteerder skuldig, Baldwin is volgende
Rust wapenhanteerder skuldig, Baldwin is volgende Die Rust-fliek se wapenhanteerder, Hannah Gutierrez Reed, is skuldig bevind aan onwillekeurige manslag wat tronkstraf van drie jaar kan beteken. Die rolprent-kamerapersoon, Halyna Hutchins, is in Oktober 2021 op die filmstel in Nieu-Mexiko dood nadat ʼn skerppunt-koeël uit ʼn vuurwapen wat die akteur Alec Baldwin vasgehou het, haar getref...
Menseregteraad is ook skuldig oor Gaza
Menseregteraad is ook skuldig oor Gaza Die buurland se minister van internasionale betrekkinge, Naledi Pandor, sê dis reg dat Hamas gewys word op sy misdade teen onskuldiges, maar die wêreld moet ook sy gebrek aan optrede tydens 70 jaar se besetting in ag neem. Sy het die 55ste sitting van die Verenigde Nasies se Menseregteraad...
Suid-Afrikaner skuldig aan Alaska-moorde – Kosmos 94.1
Suid-Afrikaner skuldig aan Alaska-moorde ’n Suid-Afrikaner maak internasionale nuus-opslae om die verkeerde redes. Brian Steven Smith is skuldig bevind aan die moord op twee inheemse vroue van Alaska. Hy is gevang nadat die polisie grusame beeldmateriaal op sy selfoon gekry het van een van die moorde. Die beeldmateriaal is na ‘n geheuekaart gekopieer en by...
ANC skuldig aan minagting van die hof – DA
ANC skuldig aan minagting van die hof – DA Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing...
Ma van skoolskieter skuldig aan manslag
Ma van skoolskieter skuldig aan manslag ’n Jurie in Michigan het die ma van ’n tiener wat vier klasmaats by ’n hoërskool naby Detroit doodgeskiet het aan manslag skuldig bevind nadat aanklaers aangevoer het sy dra verantwoordelikheid. Sy en haar man het die vuurwapen aan hul 15-jarige seun gegee en het volgens die jurie waarskuwingstekens...
Leerlingdokter skuldig aan verkragting van breinbeseerde pasiënt
Leerlingdokter skuldig aan verkragting van breinbeseerde pasiënt Die leerlingdokter Dennis Noa is skuldig bevind aan die verkragting van ‘n 18-jarige manlike breinbeseerde pasiënt op 11 April 2021. Landdros Victor Nyazo het die uitspraak in die Windhoek-streekshof gelewer. Noa het regdeur die saak die klagtes teen hom ontken. Die saak sal weer op 20 Februarie voor...
Israel is sedert 1948 ‘skuldig’ aan vergrype
Israel is sedert 1948 ‘skuldig’ aan vergrype Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland, Vusimuzi Madonsela, sê Israel se optrede teenoor die Palestyne vorm deel van ʼn reeks onafgebroke onwettige optredes sedert 1948. Hy het die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland toegespreek, as deel van Suid-Afrika se saak van volksmoord teen Israel, wat vandag sy...
Brave Warriors-speler skuldig aan tref-en-trap
Brave Warriors-speler skuldig aan tref-en-trap Brave Warriors-speler Edmar Kamatuka het in die Walvisbaai-landdroshof skuld beken op aanklagte van roekelose of nalatige bestuur, en die versuim om die aard van beserings en skade na ‘n ongeluk vas te stel. Hy is volgens plaaslike berigte ‘n boete opgelê. Die voorval het omstreeks vier-uur die middag op 24...