Tag: skuldvlakke

Home skuldvlakke
Skuldvlakke dwing Namibiërs op hul knieë
Post

Skuldvlakke dwing Namibiërs op hul knieë

Skuldvlakke dwing Namibiërs op hul knieë Volgens die plaaslike ekonoom Mally Likukela is skuldvlakke besig om Namibiërs op hul knieë te dwing. Hy sê mense is vasgevang in ‘n bose kringloop van lenings as gevolg van ‘n kombinasie van monetêre beleid, inflasie en stygende rentekoerse. Met die krediet-tot-inkomste-verhouding wat tussen 70  en 80 persent beweeg, word baie Namibiërs gedwing om op...

Namibië se skuldvlakke is bestendig sê ekonoom
Post

Namibië se skuldvlakke is bestendig sê ekonoom

Namibië se skuldvlakke is bestendig sê ekonoom Die finansminister het sy kommer oor die hoë koste van skuld tydens die oorsig van die middeltermyn begroting uitgespreek. Hy sê die kostes is met 1,7 miljard Namibiese dollar opgestoot na 11,8 miljard dollar en betalings op die skuld oorskry besteding op gesondheid en maatskaplike beskerming. Kosmos 94.1...

IMF sê SA se skuldvlakke is te hoog
Post

IMF sê SA se skuldvlakke is te hoog

Internasionale Monetêre Fonds sê die Suid-Afrikaanse regering moet sy fiskale situasie beter bestuur en strukturele kwessies aanspreek om seker te maak die land is op ‘n pad van volhoubare groei en skuldhantering. Die IMF voorspel die ekonomie sal vanjaar met 0,3 persent groei. Die fonds se adjunk- besturende direkteur, Gita Gopinath, sê hulle is bevrees...