Sky gaan 1 000 poste sny Die Britse mediagroep Sky het planne aangekondig om vanjaar ongeveer een-duisend poste in die Verenigde Koninkryk te sny, aangesien hy op digitale dienste fokus. Die posbesnoeiings verteenwoordig 4% van Sky se arbeidsmag, wat op 26 000 staan. Die onderneming sê ingenieurs sal die ergste geraak word, aangesien die vraag...
Tag: Sky
Ongwediva’s Sky Phase 3 settlement lights up – nbc
Source link
Sky the limit for gold miners – Windhoek Observer
Chamwe Kaira Namibians who have been trained and worked at the B2Gold’ s Otjikoto gold mine can apply their skills elsewhere in the world should they lose their jobs at the mine. Officials of B2Gold Namibia said this week that these skills enabled Namibians to work on the construction of the Fekola Mine in Mali....
DJ Sky drops ‘Take My Hand’
WINDHOEK based artist Yahongo Jackson, better known as DJ Sky, is currently riding high from the recent release of his first single, ‘Hold My Hand’, featuring award-winning songstress Teqla. Detailing the inspiration behind the title of the song, DJ Sky told unWrap.online this week the lyrical content was inspired by everyday situations. “I come from...
Extension 15 and Sky Phase 1 sewer projects inaugurated
Maria David A sewerage system is critical for achieving the goals of good sanitation,” said Minister of Urban and Rural Development Erastus Uutoni. He emphasized the importance of a sewerage system, as all the water used by the community has to flow back as sewage loaded with the waste of community living. Uutoni made these...
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit – Kosmos 94.1
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit Switserland het ‘n verklaring van voorneme onderteken om by die Europese Lugverdediging-stelsel, Sky Shield, aan te sluit. Switserland het vroeër al plek-plek met die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie saamgewerk vir vrede, onder meer in Kosovo waar hy ‘n bataljon as deel van die vredesmag gehad het. Hy het...
Oostenryk sluit aan by Europese Sky Shield-verdediging – Kosmos 94.1
Oostenryk sluit aan by Europese Sky Shield-verdediging Die neutrale land Oostenryk het gister sy voorneme aangekondig om aan te sluit by die Europese Sky Shield-inisiatief. Dit is is 2022 deur Duitsland van stapel gestuur teen die agtergrond van die oorlog in Oekraïne. In ‘n nuusverklaring sê die Oostenrykse kansellier, Karl Nehammer, hulle moet en sal...