Tag: slaagsyfer

Home slaagsyfer
Vergeet van slaagsyfer, kyk eerder na slaagdrempel – Maimane
Post

Vergeet van slaagsyfer, kyk eerder na slaagdrempel – Maimane

Vergeet van slaagsyfer, kyk eerder na slaagdrempel – Maimane Build One South Africa vra daar moet krities gekyk word na die matriekslaagsyfer van 82,9 persent. Die party vra vir dringende hervormings en versoek president Cyril Ramaphosa om die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, te vervang met sy hutsmerk-AngieMustGo-veldtog. Hulle beplan om ‘n omvattende onderwys-reddingsplan...

Ware matriek slaagsyfer is 52%, sê ATM
Post

Ware matriek slaagsyfer is 52%, sê ATM

Ware matriek slaagsyfer is 52%, sê ATM Die African Transformation Movement sê hy neem kennis van die styging van 2,8 persentasiepunte  in die 2023-matriekklas se slaagsyfer. Hy voeg egter by die ware syfer is laer wanneer die definisie verbreed word om die getal in te sluit wat oorspronklik in graad een ingeskryf het. Verlede jaar...

Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot – Kosmos 94.1
Post

Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot – Kosmos 94.1

Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot Die Oos-Kaapse departement van onderwys sê hy beplan ‘n verbetering van 4,5 persentasiepunte of meer in die uitslag van vanjaar se graad 12’s. Die provinsie se matriekslaagsyfer was verlede jaar 73 persent. Die LUR Fundile Gade sê hulle kyk dieper na alle kritiese verslae van die departement om te...