Tag: slaan

Home slaan
Klimaatsverandering gaan kospryse hard slaan
Post

Klimaatsverandering gaan kospryse hard slaan

Klimaatsverandering gaan kospryse hard slaan Voedselpryse en algehele inflasie sal styg soos temperature styg met klimaatsverandering. Dit, volgens ‘n nuwe studie deur ‘n omgewingswetenskaplike en die Europese Sentrale Bank. Navorsers het na maandelikse prysetikette van voedsel, temperature en ander klimaatfaktore in 121 lande sedert 1996 gekyk. Daar is bereken dat klimaatskokke die koste van voedsel...

Droogte slaan Ohangwena hard – Kosmos 94.1
Post

Droogte slaan Ohangwena hard – Kosmos 94.1

Droogte slaan Ohangwena hard Die Ohangwena streek gaan nog steeds gebuk onder droogte en daar is blykbaar 48 000 huishoudings wat voedselhulp nodig het. Die streeksgoewerneur Sebastian Ndeitunga sê voedselhulp ter waarde van 627 000 Namibiese dollar is gesteel. Daardie saak is tot 2 April uitgestel. Hy voeg by hulle werk onverpoosd om meer voorraad...

Swiatek en haar raket slaan nog ‘n eindronde
Post

Swiatek en haar raket slaan nog ‘n eindronde

Swiatek en haar raket slaan nog ‘n eindronde Tennis: Die wêreld se nommer-een-speler en toernooi-gunsteling, Iga Swiatek, het gemaklik die eindronde van Indian Wells gehaal toe sy Marta Kostyuk afgeransel het. Die Poolse speler het haar 21-jarige teenstander van Oekraïne oorheers om met 6-2, 6-1 te wen en haar tweede Vroue-tennis Assosiasie 1000-eindronde van die...

Joshua slaan Ngannou vinnig op planke
Post

Joshua slaan Ngannou vinnig op planke

Joshua slaan Ngannou vinnig op planke Die twee-malige wêreldkampioen Anthony Joshua het die gemengde gevegskuns-ster Francis Ngannou in net die tweede ronde van hulle swaargewig-botsing in Riyadh, Saoedi Arabië, uitgeslaan, met sy promotor wat hom vinnig verklaar het as die afdeling se “nommer een” vegter. Joshua het sy teenstander uit Kameroen in die eerste ronde...

Bitcoin slaan nuwe rekord – kortstondig
Post

Bitcoin slaan nuwe rekord – kortstondig

Bitcoin slaan nuwe rekord – kortstondig Bitcoin het kortstondig tot ‘n rekordhoogtepunt gestyg in wisselvallige handel. Die toonaangewende kriptogeldeenheid het vir die eerste keer die 70 000 Amerikaanse dollar-kerf oorgesteek Dit was aangevuur deur beleggersvraag na nuwe Amerikaanse beursverhandelde kriptoprodukte en verwagtinge vir globale rentekoerse om te daal. Dit het tot so hoog as 70 105 ...

Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’
Post

Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’

Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’ Wetstoepassings-agentskappe en die boere-gemeenskap werk 24-uur per dag om veediefstal te bekamp, maar dit neem steeds toe. Gibeon se operasionele komitee teen veediefstal, onder leiding van Christiaan Swartbooi, sê veediefstal is ‘n groot uitdaging in die Suide. Die groot probleem is dat die polisie nie veel...

Karas-polisie slaan misdaad hok – Kosmos 94.1
Post

Karas-polisie slaan misdaad hok – Kosmos 94.1

Karas-polisie slaan misdaad hok Die streeksbevelvoerder van die polisie in die Karas-streek, Kommissaris Marius Katamila, skryf ‘n 37 persent afname in misdaad in die streek toe aan polisiesigbaarheid, vinnige reaksietye en die samewerking van die publiek. Driehonderd-agt-en-sewentig misdade is vanjaar aangemeld, vergeleke met 600 in dieselfde tydperk verlede jaar. Slegs nege huisbrake is aangeteken, in...

Plant-stropers slaan Namibië hard – Kosmos 94.1
Post

Plant-stropers slaan Namibië hard – Kosmos 94.1

Plant-stropers slaan Namibië hard Volgens die Africa Organised Crime Index 2023 was Namibië se gemiddelde kriminele marktelling 4,1, ‘n toename van 0,2 sedert 2021. Vyftien onwettige aktiwiteite is gerangskik met ‘kriminele marktellings’. Hiervan het flora-misdade in die land die hoogste telling behaal met 6,5 terwyl fauna-misdade, soos renosterstropery, 4,5 behaal het. Flora-misdade sluit in die...

Weerlig slaan vrou onder boom dood
Post

Weerlig slaan vrou onder boom dood

Weerlig slaan vrou onder boom dood ‘n 24-jarige vrou is dood by Shimpanda-dorpie in die Kavango-Oos-streek nadat sy deur weerlig getref is. NamPol se misdaad ondersoek-koördineerder in die streek, adjunk-kommissaris Bonifatius Kanyetu, sê die oorledene is geïdentifiseer as Justina Kapango Mudumbi. Sy het ‘n tweejarige kind op haar rug gehad en het glo saam met...

Twee tieners dood na weerlig slaan
Post

Twee tieners dood na weerlig slaan

Twee tieners dood na weerlig slaan Twee tienerseuns is op slag dood nadat hulle by die Kamutjonga-dorpie in die Divundu-kiesafdeling deur weerlig getref is. Die woordvoerder van die Namibiese polisiemag, inspekteur Raimbert Muronga, sê die twee seuns het ten tyde van die voorval sokker gespeel by ‘n plaaslike sportveld. Hulle was deel van ‘n span...