Tag: slagoffers

Home slagoffers
Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana
Post

Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana

Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana Botswana se minister van buitelandse sake, Lemogang Kwape, sê sy regering werk saam met Suid-Afrikaanse owerhede om die oorskot van die slagoffers van die Limpopo-busongeluk te repatrieer. Vyf-en-veertig mense van Botswana is dood nadat die bus Donderdag op die R518 naby Mokopane van ‘n brug afgestort...

Venaani praat oor vissermanne wat ware slagoffers van Fishrot was
Post

Venaani praat oor vissermanne wat ware slagoffers van Fishrot was

Venaani praat oor vissermanne wat ware slagoffers van Fishrot was Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal vanaand die gasheer wees vir die bekendstelling van ‘n publikasie met die titel ‘We Are The Ones That Suffered The Most’: The Human Rights Impacts of the Fishrot Corruption Scandal on Fisheries Workers. Kosmos 94.1 Nuus het met president...

Slagoffers van White-eiland vulkaanramp gaan vergoed word
Post

Slagoffers van White-eiland vulkaanramp gaan vergoed word

Slagoffers van White-eiland vulkaanramp gaan vergoed word Die Distrikshof in Auckland, Nieu-Seeland het opdrag gee dat vergoeding van 115 miljoen Namibiese dollar betaal word aan slagoffers van die White-eiland-vulkaanramp. In Desember 2019 het 47 mense die vulkaan besoek toe dit uitbars en 22 lede van die groep gesterf het. Baie slagoffers is deur skroeiende gas...

Gaza: Vroue en kinders is nommer-een slagoffers
Post

Gaza: Vroue en kinders is nommer-een slagoffers

Gaza: Vroue en kinders is nommer-een slagoffers Die Verenigde Nasies se uitvoerende direkteur vir Vroue, Sima Bahous, sê dit is nou meer as 100 dae sedert die Hamas-aanvalle op Israel op 7 Oktober en die afgryse wat daarna gevolg het, veral in Gaza. Die VN het sedertdien weer eens bewyse gesien dat vroue en kinders...

Slagoffers van BBP-lyfwagte dagvaar polisie-minister
Post

Slagoffers van BBP-lyfwagte dagvaar polisie-minister

Slagoffers van BBP-lyfwagte dagvaar polisie-minister Drie slagoffers, wat in die buurland aangeval is deur agt BBP-polisie-lyfwagte wat aan adjunkpresident Paul Mashatile toegewys is, dagvaar nou die polisie-minister, Bheki Cele, vir skadevergoeding. Die slagoffers is op die N1-snelweg in Johannesburg aangeval en eis nou elk 1 miljoen Suid-Afrikaanse rand se skadevergoeding. Ulrich Roux Prokureurs wat Julian...

Vyf skuilings vir slagoffers staan vier jaar leeg
Post

Vyf skuilings vir slagoffers staan vier jaar leeg

Vyf skuilings vir slagoffers staan vier jaar leeg Vyf eiendomme in Suid-Afrika wat veronderstel was om as skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld te dien, moet nog daarvoor aangewend word, volgens die DA. Die geboue is in Desember 2019 deur die voormalige openbare werke-minister, Patricia de Lille, en die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, oorhandig....

SAPD vind 33 slagoffers van mensehandel
Post

SAPD vind 33 slagoffers van mensehandel

SAPD vind 33 slagoffers van mensehandel Drie-en-dertig vermeende slagoffers van mensehandel is gisteraand uit ʼn huis in Benoni, Gauteng, gered. KwaZulu-Natalse polisie was op die spoor van ʼn verdagte in ʼn ontvoeringsaak toe die 33 ontdek en gered is. Een verdagte is gearresteer. KwaZulu-Natal se polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle ondersoek ʼn moontlike mensehandel-sindikaat:  ...

Jhb-polisie sê slagoffers van mensehandel uit Ethiopië die land ingesmokkel
Post

Jhb-polisie sê slagoffers van mensehandel uit Ethiopië die land ingesmokkel

Jhb-polisie sê slagoffers van mensehandel uit Ethiopië die land ingesmokkel Die Johannesburgse metropolisie het die naweek 27 slagoffers van mensehandel gered wat in ‘n huis in Edenvale aangehou is. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê hulle het inligting ontvang oor onwettige immigrante wat onregmatig in Edenvale aangehou word. Hy sê, toe die beamptes op...

62 slagoffers van Jhb-brand is onuitkenbaar – Kosmos 94.1
Post

62 slagoffers van Jhb-brand is onuitkenbaar – Kosmos 94.1

62 slagoffers van Jhb-brand is onuitkenbaar Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister Joe Phaahla sê 62 van die slagoffers van Donderdag se brandtragedie in Johannesburg is onuitkenbaar. Die oorskot is opgeneem in die Gautengse Forensiese Patologiediens se lykshuis. Phaahla het die media ingelig oor die vordering met die nadoodse ondersoeke op die liggame van die 76 slagoffers. Die...

Polisiebeamptes is slagoffers van ongeluk buite Otavi – Kosmos 94.1
Post

Polisiebeamptes is slagoffers van ongeluk buite Otavi – Kosmos 94.1

Polisiebeamptes is slagoffers van ongeluk buite Otavi Die twee slagoffers van die ongeluk wat vandag buite Otavi op die B1-hoofweg na Tsumeb plaasgevind het, is Namibiese polisiebeamptes. Volgens die hoof-woordvoerder van Nampol is die beamptes verbonde aan die BBP-direktoraat  en toegewys aan oudpresident Hifikepunye Pohamba. Hulle het vanaf Tsumeb het in die rigting van Otavi...