Otji-inwoners moet ingelig word oor padplan – paaie lyk uiters sleg Nes talle ander dorpe regoor die land, is die padinfrastruktuur op Otjiwarongo baie sleg. Daar word dringende ingryping benodig. Die munisipaliteit het ‘n ooreenkoms met die Padowerheid en die Padfondsadministrasie aangegaan om die padnetwerk op te gradeer al is nasionale paaie eintlik die twee...
Tag: sleg
Duitse verbod op jagtrofeë sal ekonomie sleg wond
Duitse verbod op jagtrofeë sal ekonomie sleg wond Namibië se Omgewingsminister, Pohamba Shifeta, is bekommerd oor Duitsland se voorgestelde beperkings op die invoer van jagtrofeë So ‘n verbod kan Namibië se ekonomie en bewaringspogings hard slaan.Namibië maak staat op gereguleerde en volhoubare trofeejag om plaaslike gemeenskappe te ndersteun en ‘n gesonde wildbevolking te handhaaf. Shfete het...
Voertuigverkope vertoon sleg in Desember
Voertuigverkope vertoon sleg in Desember In Desember 2023 is ‘n totaal van 841 nuwe voertuie verkoop, wat ‘n afname verteenwoordig van die 1 169 wat in November aangeteken is en die 952 wat in Desember 2022 verkoop is. Deur die data op jaarlikse en maandelikse basis te ontleed, het voertuigverkope in Desember 2023 ‘n inkrimping...
Reënval lyk maar sleg – Kosmos 94.1
Reënval lyk maar sleg Redelik goeie reënneerslae van meer as 20mm is moontlik oor die droëlandgraangebiede in die noorde tot ongeveer 20 Januarie. Die landbou-weerkundige Johan van den Berg sê in sy nuutste klimaatsverslag dat die Grootfontein-, Otavi- en Tsumeb-omgewings in die volgende drie weke meer as 30mm reën kan verwag. Droër toestande sal waarskynlik...
Vooruitsigte vir reën lyk sleg
Vooruitsigte vir reën lyk sleg Die Namibiese Meteorologiese Diens sê op ‘n seisoenale skaal van 1 Oktober tot 30 November, het groot dele van die land ondergemiddelde reënval ontvang met die westelike, oostelike en suidelike dele wat die swakste vertoon het. Kunene, Omusati en dele van die Oshana-, Ohangwena- en Oshikoto-streke het bogemiddelde reënval ontvang. Die...
Nida, Naute-skema en NamPower – dinge lyk maar sleg
Nida, Naute-skema en NamPower – dinge lyk maar sleg Die Namibiese Nywerheidsontwikkelingsagentskap, bekend as Nida, staar kritiek in die gesig oor ‘n voortdurende elektrisiteitsonderbreking by die Nautedam-besproeiingsplaas. Die plaas is glo al vir minstens twee weke sonder elektrisiteit weens skuld van 4 miljoen Namibiese dollar by NamPower, wat dadel-produkte ter waarde van miljoene blootstel aan...
Damvlakke inspireer glad nie, lyk uiters sleg – Kosmos 94.1
Damvlakke inspireer glad nie, lyk uiters sleg Damme wat Windhoek van water voorsien, se gesamentlike vlak staan nou op 31,2 persent teenoor verlede jaar se 52 persent. Von Bachdam se vlak staan nou op 20,4 persent teenoor verlede jaar se 48,7 persent en water word steeds vanaf die Swakoppoortdam, asook van noordelike waterbronne na Von...
Regulering van virtuele bates beide goed en sleg – CBI – Kosmos 94.1
Regulering van virtuele bates beide goed en sleg – CBI Die minister van finansies Ipumbu Shiimi het die Wetsontwerp op Virtuele Bates in die parlement bekendgestel. Die wetsontwerp is ingestel om voorsiening te maak vir die lisensiëring en regulering van virtuele bate-diensverskaffers. Dit sluit in om ‘n regulerende owerheid aan te wys om die bedryf...