Tender-uitnodiging is slenter, sê polisie Die Namibiese Polisie waarsku dat ‘n dokument wat gesirkuleer word en meestal internasionale maatskappye teiken oor tenders, ‘n bedrogspul is. Die slenter vra maatskappye om te tender om huise en winkelsentrums in Lüderitz en Oranjemund te bou. Betalings vir tender-aansoeke wissel van 15 000 Namibiese dollar tot 17 000 dollar,...
Tag: Slenter
Nog ‘n slenter, die een vir skoolkinders
Nog ‘n slenter, die een vir skoolkinders Swendelary neem steeds toe op sosiale media en die onderwysministerie gaan ook gebuk onder bedrieërs wat hulle probeer naboots. ‘n Bedrogspul wat tans op sosiale media die rondtes doen, moedig leerders aan om op gratis kortkursusse in te teken. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Sem Shino, die...
Gekompliseerde slenter versoorsaak diefstal van N$166 000
Gekompliseerde slenter versoorsaak diefstal van N$166 000 ‘n Vrou van Oshakati is die slagoffer van ‘n redelik gekompliseerde slenter en is van 166 000 Namibiese dollar beroof. Dit het begin met mense wat rigtingaanwysers gesoek het en haar toe gevra het om saam met hulle in ‘n taxi te klim om presies te wys hoe...
Ministerie waarsku veterane oor slenter
Ministerie waarsku veterane oor slenter Die verdediging-ministerie waarsku Veterane van die Nasionale Bevrydingstryd ernstig om nooit hul persoonlike bankrekeningbesonderhede of inligting aan enigiemand te verskaf nie. Dit volg op inligting wat die ministerie bekom het oor mense wat hulself as ministerie-amptenare voordoen en veterane vir hul rekeningbesonderhede vra, klaarblyklik om individuele veteraneprojekte uit te betaal....
Reeds ‘n slenter in verband met oorskot van Jhb-brandslagoffers – Kosmos 94.1
Reeds ‘n slenter in verband met oorskot van Jhb-brandslagoffers Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê sy forensiese patologiediens vra niks om liggame te berg of lykskouings te doen nie. Families van slagoffers van die onlangse brand in Johannesburg se middestad sê hulle is gevra om 700 Suid-Afrikaanse rand te betaal om die liggame van geliefdes by die...
Slenter oor munispale rekenings duur voort, mense val steeds daarvoor – Kosmos 94.1
Slenter oor munispale rekenings duur voort, mense val steeds daarvoor Die Stad Windhoek waarsku inwoners dat swendelaars steeds besig is met hul skelmstreke. Die bedrogspul behels swendelaars wat inwoners skakel en voorgee om die Stad te verteenwoordig. Hulle versoek inwoners dat hulle betalings moet maak om die afsny van munisipale dienste soos water en elektrisiteit...