Kommer oor aanlyn slenters in buurland Die Finansiële Sektor-gedragsowerheid in die buurland het verbruikers gewaarsku oor bedrieglike beleggings-aanbiedings na ‘n toename in bedrog op sosiale media. Die hoof van die owerheid se Departement vir Verbruikers-opvoeding, Lyndwill Clarke, wys op die neiging waarin bedrieërs aanlyn platforms uitbuit om mense in te loop. Clarke bepleit openbare bewustheid...
Tag: slenters
Slenters wat regering teiken kommerwekkend
Slenters wat regering teiken kommerwekkend Die sentrale bank het kommer oor toenemende slenters wat die regering se ontwikkelingsdoelwitte, en senior leierskap teiken. Die slenters is volgens die Bank van Namibia redelik gesofistikeerd. Naufiku Hamunime van die bank het meer. Post navigation Source link
Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar
Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar Nes in Namibië is daar uitdagings elders met bedrog soos die nuwe akademiese jaar afskop. Die polisie in die Vrystaat versoek ouers en studente om baie versigtig te wees vir bedrieglike instellings en verblyf wat slegs per foon of aanlyn beskikbaar is. ‘n Polisiewoordvoerder,...
Nog waarskuwings oor slenters – Kosmos 94.1
Nog waarskuwings oor slenters Die justisie-ministerie waarsku die publiek om bedag te wees op ‘n bedrieglike dokument wat rondgestuur word en wat voorgee om ‘n lasbrief vir inhegtenisname te wees oor uitstaande verkeersboetes. Mense word dan gevra om die sogenaamde boetes te betaal, maar die ministerie sê dis ‘n bedrogspul. Die dokument wys stempels van...
Banksektor se kommer oor slenters groei
Banksektor se kommer oor slenters groei Berigte van ‘n nuwe slenter doen die rondte waarin persone ‘n kennisgewing van Standard Bank ontvang dat daar ‘n inbetaling van NamRA verwag word, en hulle op ‘n skakel moet klik om die betaling te bevestig. ‘n Bedrag word selfs gelys en die kennisgewing lyk oortuigend. Lede van die...
Polisie maan weer oor slenters, jongste een op Tsumeb – Kosmos 94.1
Polisie maan weer oor slenters, jongste een op Tsumeb Inspekteur Ellen Nehale, woordvoerder van die polisie in die Oshikoto-streek, het die publiek versoek om waaksaam te wees en teen swendelaars te waak. ‘n Saak van diefstal onder valse voorwendsels is in Tsumeb geopen na ‘n oud-werknemer van Telecom Namibia glo gesê het die maatskappy veil...