Kaapstad het slim water-plan Die Stad Kaapstad sê die vervanging van kraanwater met behandelde afvalwater vir alle gebruiksdoeleindes, behalwe as drinkwater, is ‘n slim keuse vir ondernemings wat geld wil spaar. Die stad self gebruik behandelde rioolwater om parke en ontspanningsgeriewe te besproei. Die burgemeesters-komiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê behandelde afvalwater kan...
Tag: slim
Slim vang sy baas? – Kosmos 94.1
Slim vang sy baas? ‘n Man in Brittanje is in ‘n video-spoedlokval betrap en het later ‘n kaartjie vir £110 (N$2 600) en ‘n foto van sy motor in die pos ontvang. In plaas van betaling het hy ‘n foto van £110 aan die polisiedepartement gestuur. Etlike dae later het die man ‘n brief van...
Slim plan met oorvol tronke
Slim plan met oorvol tronke Senegal het ‘n rewolusionêre elektroniese toesigskema van stapel gestuur. Dit behels dat gevangenes elektroniese enkelmonitors dra, sodat hulle buite die mure van die tronk op hulle verhoor kan wag. Dit is die eerste program van sy soort in Wes-Afrika. Die stap volg op die uiters moeilike toestande in Senegalese tronke,...
Rodriguez wins Alpine stage as Vingegaard retains slim Tour lead
Defending champion Jonas Vingegaard fought off a ferocious attack from Tadej Pogacar on the first of four Alpine tests in the Tour de France on Saturday as Spain’s Carlos Rodriguez won stage 14. Vingegaard now leads Pogacar by 10 seconds after winning a war of nerves in the battle for the title that had hillside...